Bredasdorp golf club

Bredasdorp golf club Welcome to BREDASDORP GOLF CLUB in the beautiful OVERBERG. Founded in 1919 & Golf was played on the old course until 1977.

The current course that was opened in 1977, is a Par 72 measuring 5666 meters and is the closest Golf Course to the South

πŸ† Dorp vat die beker!Boere vs Dorp is een van Bredasdorp golf club se geliefde tradisies – en vanjaar is die 46ste wedst...
21/09/2026

πŸ† Dorp vat die beker!
Boere vs Dorp is een van Bredasdorp golf club se geliefde tradisies – en vanjaar is die 46ste wedstryd met goeie gholf, lekker wedywering en sterk gemeenskapsgees gevier.

πŸ† Dorp vat die beker!

Boere vs Dorp is een van Bredasdorp se geliefde tradisies – en vanjaar is die 46ste wedstryd met goeie gholf, lekker wedywering en sterk gemeenskapsgees gevier.

Dorp het diΓ© jaar met 419 teenoor Boere se 394 punte geseΓ«vier en die 2026-beker ingepalm.

Maar soos altyd gaan Boere vs Dorp oor meer as net die telling. Dit gaan oor mense, vriendskap en ’n gemeenskap wat saamkom.

Fotos van die dag, lees die volle storie, asook ’n bietjie van die geskiedenis van die Bredasdorp Gholfklub:
https://everitt-capeagulhas.co.za/dorp-vat-die-beker-in-die-46ste-boere-vs-dorp-gholf-dag/

β›³ *GOODWIN GHOLFDAG 2026* β›³πŸ“… *Saterdag, 26 September 2026*πŸ“ Bredasdorp golf club Maak reg vir ’n lekker dag op die baan ...
21/09/2026

β›³ *GOODWIN GHOLFDAG 2026* β›³
πŸ“… *Saterdag, 26 September 2026*
πŸ“ Bredasdorp golf club

Maak reg vir ’n lekker dag op die baan met goeie gholf, goeie geselskap en *baie pryse om te wen!* πŸ†

🏌️ *Inskrywingsfooi: R2 400 per 4-bal*

*Formaat:*
* Span Kompetisie
* *4-Bal Stableford Sametelling* – al 4 tellings tel

🍞 *Fooi sluit in:*
* Broodtafel met aankoms van spelers
* ’n *Natgat op die baan*
* *2 x pizzas per 4-bal* na afloop van spel πŸ•

⚠️ *Belangrik:* Bespreking word slegs bevestig sodra betaling ontvang is. Kontak gerus die Proshop vir bank besonderhede.

πŸ“ž *Besprekings / meer inligting:*
*Proshop – 028 424 1855*

Spanne, bespreek vroegtydig en kom geniet ’n uitstekende dag se gholf by Bredasdorp Gholfklub! β›³πŸ†

πŸŒοΈβ€β™‚οΈ Bredasdorp golf club – Woensdag Liga UitslaeπŸ“… 16 September 2026Borg: Morelig Plaas Vars HoendersUitslae:πŸ₯‡ 1ste: An...
17/09/2026

πŸŒοΈβ€β™‚οΈ Bredasdorp golf club – Woensdag Liga Uitslae
πŸ“… 16 September 2026
Borg: Morelig Plaas Vars Hoenders

Uitslae:
πŸ₯‡ 1ste: Anton Steyn – 38 punte = Geborg deur MΓ΄relig plaas hoenders
πŸ₯ˆ 2de: Paul Valentine – 35 punte = Geborg deur MΓ΄relig plaas hoenders
πŸ₯‰ 3de: Arnout Bester – 35 punte

Naaste aan die pen:
β›³ 2/11: Dillon Davids Geborg deur Capedry Struisbaai
β›³ 6/15: Dave Mohr Geborg deur Mojo's Bistro, Bar & Events at Bredasdorp Golf Club

2 Clubs:
🏌️ Dillon Davids #11
🏌️ Riaan Jooste #15

Baie geluk aan al die pryswenners!

Baie dankie aan al die spelers vir hul deelname en goeie sportmanskap, asook aan MΓ΄relig plaas hoenders vir hul gewaardeerde borgskap.

πŸ“ž Gholf besprekings: 028 424 1855

πŸŒοΈβ€β™‚οΈ Bredasdorp Gholfklub – Woensdag Liga UitslaeπŸ“… 9 September 2026πŸ’™ Sanlam BorgdagFormaat: IPS 95% van voorgeeπŸ† Uitsla...
11/09/2026

πŸŒοΈβ€β™‚οΈ Bredasdorp Gholfklub – Woensdag Liga Uitslae
πŸ“… 9 September 2026
πŸ’™ Sanlam Borgdag

Formaat: IPS 95% van voorgee

πŸ† Uitslae
πŸ₯‡ 1ste: Desmon Millon – 40 punte
πŸ₯ˆ 2de: Sias Weyers – 38 punte
πŸ₯‰ 3de: Albertus Smit – 37 punte

🎯 Naaste aan die pen
2/11: Desmon Millon
Geborg deur Capedry Struisbaai

6/15: Sias Weyers
Geborg deur Mojo's Bistro, Bar & Events at Bredasdorp Golf Club

🏌️ 2 Clubs
β€’ Dave Mohr #2
β€’ Elsore Grobler #6
β€’ Sias Weyers #6 + #15

Baie geluk aan al die pryswenners! πŸ‘

Baie dankie aan al die spelers vir hul deelname en goeie sportmanskap, asook aan Sanlam vir die borgskap van die dag en aan CapeDry Struisbaai en Mojo’s Bistro, Bar & Events vir hul volgehoue ondersteuning van ons Woensdag Liga.

πŸ“ž Gholf besprekings: 028 424 1855

β›³ *BELANGRIKE KENNISGEWING – BOERE vs DORP GHOLFDAG* β›³ Bredasdorp golf club*MΓ΄re, Saterdag 5 September 2026, vind een va...
04/09/2026

β›³ *BELANGRIKE KENNISGEWING – BOERE vs DORP GHOLFDAG* β›³ Bredasdorp golf club

*MΓ΄re, Saterdag 5 September 2026, vind een van Bredasdorp Gholfklub se groot tradisionele dae plaas β€” ons **Boere vs Dorp Gholfdag*. πŸ†

Die *gholfbaan sal vir die hele dag gesluit wees vir sosiale spel* weens hierdie geleentheid.

Hierdie bekerstryd het reeds ’n lang en trotse geskiedenis:

πŸ† *Dorp* – 29 oorwinnings
πŸ† *Boere* – 15 oorwinnings
🀝 *Gelykop* – 1 keer, in 1971

*Huidige bekerhouers: Boere (2025)*

Die verhoog is dus gereed vir nΓ³g ’n groot stryd mΓ΄re β€” wie gaan die beker in 2026 huis toe neem? πŸ‘€β›³

πŸš— *Belangrik aan alle spelers en besoekers:*
Ons vra asseblief dat almal bedagsaam en volgens die natuurlike vloei van die parkeerarea parkeer. Maak seker dat geen voertuie ingange, uitgange of deurgange blokkeer nie, sodat ’n *veilige en vlot verkeersvloei* deur die loop van die dag gehandhaaf kan word.

Baie dankie vir almal se samewerking en ondersteuning.

*Sterkte aan beide Boere en Dorp β€” mag die beste span wen!* πŸ†β›³

*Bredasdorp Gholfklub*

πŸŒοΈβ€β™‚οΈ Bredasdorp Gholfklub – Woensdag Liga UitslaeπŸ“… 2 September 2026🌟 Soetmuisberg BorgdagFormaat: IPS 95% van voorgeeπŸ† ...
03/09/2026

πŸŒοΈβ€β™‚οΈ Bredasdorp Gholfklub – Woensdag Liga Uitslae
πŸ“… 2 September 2026
🌟 Soetmuisberg Borgdag

Formaat: IPS 95% van voorgee

πŸ† Uitslae
πŸ₯‡ 1ste – Matthys Streicher met 40 punte
πŸ₯ˆ 2de – Irene Wille met 38 punte
πŸ₯‰ 3de – Jannie Engelbrecht met 38 punte

🎯 Naaste aan die pen
2/11: Phillip Kruger
6/15: Philip van Wyk

β›³ Soetmuisberg pryse
Langste putt 9/18: Matthys Streicher
Naaste aan die pen vir 2 op 9/18: Phillip Kruger

🏌️ 2 Clubs

Philip van Wyk #2 + #6
Marius Swart #11
Phillip Kruger #2 + #15

Baie geluk aan al die pryswenners! πŸ‘
Baie dankie aan al die spelers vir hul deelname en goeie sportmanskap.

’n Spesiale woord van dank aan Soetmuisberg vir hul gewaardeerde borgskap en ondersteuning. 🌟

πŸ“ž Gholf besprekings: 028 424 1855



Capedry Struisbaai Heuningberg Mojo's Bistro, Bar & Events at Bredasdorp Golf Club

πŸŒΈβ›³ HAPPY SPRING DAY! β›³πŸŒΈSpring is here β€” warmer days, greener fairways and the perfect excuse to get out on the course! β˜€...
01/09/2026

πŸŒΈβ›³ HAPPY SPRING DAY! β›³πŸŒΈ

Spring is here β€” warmer days, greener fairways and the perfect excuse to get out on the course! β˜€οΈπŸŒΏ

Celebrate the new season with a round of golf at Bredasdorp Golf Club. Gather your fourball, book your tee time and enjoy a great day on the fairways.

πŸ“ž Bookings: 028 424 1855
πŸ“§ [email protected]

β›³ A great course. Great company. Always welcome.


Bredasdorp golf club

πŸŒοΈβ€β™‚οΈ BREDASDORP GHOLFKLUB – SPILHAUS CUP UITSLAEDie Spilhaus Cup is vandag, 29 Aug 2026, gespeel in IPS-formaat teen 95...
30/08/2026

πŸŒοΈβ€β™‚οΈ BREDASDORP GHOLFKLUB – SPILHAUS CUP UITSLAE

Die Spilhaus Cup is vandag, 29 Aug 2026, gespeel in IPS-formaat teen 95%.

Baie geluk aan die wenners van die dag:

πŸ₯‡ 1ste: Nico Davids – 37 punte
πŸ₯ˆ 2de: Dillon Davids – 37 punte
πŸ₯‰ 3de: Igsaan Adams – 36 punte

Pen Pryse:
β›³ Naaste aan die pen 2/11: Johan de K**k
β›³ Naaste aan die pen 6/15: Gavin Hopley
β›³ Naaste aan die pen vir 2 op 5/14: Dillon Davids
β›³ Naaste aan die pen vir 3 op 7/16: Nico Davids
β›³ Langste Putt 9/18: Ashley Murtz
β›³ Langste Dryf 4/13: Ashley Murtz

2 Club:
🏌️ Gavin Hopley #15

Baie dankie aan al die spelers en ondersteuners vir julle deelname en ondersteuning.

’n Groot dank aan die Swerwers vir hul borgskap en ondersteuning van die dag.

πŸ“ž Gholf Navrae: 028 424 1855

Welcome to the Team! ⛳️Bredasdorp golf club is proud to welcome Zane Oosthuizen as our new General Worker and Amanda Abr...
29/08/2026

Welcome to the Team! ⛳️

Bredasdorp golf club is proud to welcome Zane Oosthuizen as our new General Worker and Amanda Abrahams as our new Proshop Assistant.

We are excited to have them join our team and look forward to the contribution they will make at the club.

Please join us in giving Zane and Amanda a warm welcome, and we wish them every success in their new roles.

BREDASDORP GHOLFKLUB – WOENSDAG LIGA UITSLAE26 Augustus 2026Geborg deur Jannie Engelbrecht OogkundigesFormaat: IPS 95% v...
27/08/2026

BREDASDORP GHOLFKLUB – WOENSDAG LIGA UITSLAE
26 Augustus 2026
Geborg deur Jannie Engelbrecht Oogkundiges

Formaat: IPS 95% van voorgee

Uitslae:
πŸ₯‡ 1ste Henry Lakey – 37 punte
πŸ₯ˆ 2de Kenneth Dunsdon – 35 punte
πŸ₯‰ 3de Philip van Wyk – 35 punte

Naaste aan die pen:
β›³ 2/11 – Marius du Bois
β›³ 6/15 – Nico Louw

2 Club:
🏌️ Nico Davids – #2

Baie geluk aan al die pryswenners! πŸ‘

Baie dankie aan al die spelers vir hul deelname en goeie sportmanskap, asook aan Jannie Engelbrecht Oogkundiges vir die borgskap en ondersteuning.

πŸ“ž Gholf besprekings: 028 424 1855

Mojo's Bistro, Bar & Events at Bredasdorp Golf Club Heuningberg Capedry Struisbaai

Address

24 Recreation Street
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00
Sunday 08:00 - 06:00

Telephone

+27284241855

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bredasdorp golf club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bredasdorp golf club:

Shortcuts

Share