10/09/2026
Manne hier is vir jul n geleentheid...
Bederf die vrou in jou lewe
Dames, dis tyd vir โn naweek net vir ons! ๐ธ
Stel jou voor: โn pragtige plek, goeie kos, diep gesprek, aanbidding en tyd om regtig te rus โ sonder om ooit aan skottelgoed te d**k.
Bring jou ma, dogter, suster of beste vriendin saam.
God is in hierdie storieโฆ
๐
6โ8 November 2026
๐ Thaba Morula Tent Houses
๐ฐ R800 per persoon (etes, verversings en verblyf ingesluit)
โn Naweek gevul met:
โข Aanbidding & God se Woord
โข Bemoediging
โข Pret & lag
โข Rus & vernuwing
โข Betekenisvolle verbintenisse
Moenie hierdie een misloop nie!
WhatsApp Samantha vir meer inligting: 072 459 3483