Goeie dag ons Gooi Mielies 4x4 ondersteuners
Dis met 'n seer hart en baie oorweging dat ons julle moet meedeel dat ons die Gooi Mielies 4x4 Pret Vastrap vir 'n ruk nie gaan aanbied nie. Ons harte is nog maar stukkend oor Hannes Ras se skielike heengaan en was hierdie eintlik Schalk Ras en Hannes Ras se droom wat hulle uitgeleef het. Ons sal dit weer aanbied maar vir eers pleit ons dat julle ons die tyd sal gun om ons seer beter te laat word. Alles wat die afgelope paar jare gebeur het (Hannes se dood en Covid) was totaal en al oorweldigend vir ons. Weereens jammer hieroor maar vertrou ons dat u ons seer en onsekerheid verstaan. Gooi Mielies 4x4 Pret Vastrap sal weer opstaan en nog groter gaan!!!
Groete
Schalk & Elmien Ras
Gooi Mielies 4x4 Pret Vastrap
4x4 aksie vir die hele gesin!!!
12/07/2021
Ai ons het groot planne gehad 😫
🖕🏻
24/09/2020
31/05/2020
Share asb!
19/02/2020
#2020
19/02/2020
Ons 4x4 vriende het groot kompetisie ... volg hulle op fb
Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Brits?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Address
Gooi Mielies 4x4 Track
Brits
0250