Calvinia Youth Development Centre

Call Directions

Calvinia Youth Development Centre Non - profit Organization
NPO - CYDC

27 February 2024Calvinia Youth Development Centre Die Inspirasie van die Noord Kaap Premier Zamani Saul SOPA op 29 Febru...
27/02/2024

27 February 2024

Calvinia Youth Development Centre

Die Inspirasie van die Noord Kaap Premier Zamani Saul

SOPA op 29 February 2024 om 08H00

30 Junie 2023Die Sondag Sonlig Is Lieflik die 02 Julie 2023Die Calvinia Youth Development Centre nooi die Hele Gemeenska...
30/06/2023

30 Junie 2023

Die Sondag Sonlig Is Lieflik die 02 Julie 2023

Die Calvinia Youth Development Centre nooi die Hele Gemeenskap uit na Sondag 02 Julie 2023 vanaf 14H00 na 2 Magtige Derby.

Die 2 - 2de Laan spanne en die 2 Rou - Baan spanne kry mekaar.

2de Laan Derby: 14H00 - 15H30
1. Battalion F.C vs Calvinia United

Roubaan Derby: 15H45 - 17H00
1. Juventus F.C vs Rappa United

Dit gaan groot en Lekker wees.

Gratis Verniet by die Hek.
Geen Betalings.

Asb Geen Geveg en Vuiltaal nie asb.

Sondag Middag en die Derby sal Praat.

Calvinia CYDC Jeugsentrum Groete
Pastoor Reginald Siegel

13 Junie 2023Jeug maand Calvinia Youth Development Centre CYDC LIGA BEGIN BINNEKORTCYDC LIGA  ------ 14H00  - 15H30 1. S...
13/06/2023

13 Junie 2023

Jeug maand

Calvinia Youth Development Centre

CYDC LIGA BEGIN BINNEKORT

CYDC LIGA ------ 14H00 - 15H30
1. SHINNING STARS VS DREAM TEAM

THE ROU - BAAN CUP ------ 16H00 - 17H30
1. JUVENTUS F.C VS RAPPA UNITED

Dis die 1ste 2 Wedstryde wat die Jeugsentrum gaan aanbied.

Een Wedstryde is vir die Liga en die Ander Wedstryde is n Rou - Baan Derby ( 2 spanne in een Blok )

Calvinia Youth Development Centre Groete
Voorsitter Pastoor Reginald Siegel

CYDC LIGA KOORDINEERDERS:
Me Candice Jooste
Mnr Johannes Gous
Mnr Denver Matthys

08 Junie 202316 JUNIE 2023 - Jeugdag ProgramCALVINIA YOUTH DEVELOPMENT CENTRE Ons Jeugsentrum CYDC hou op die 16 Junie 2...
08/06/2023

08 Junie 2023

16 JUNIE 2023 - Jeugdag Program

CALVINIA YOUTH DEVELOPMENT CENTRE

Ons Jeugsentrum CYDC hou op die 16 Junie 2023 n Jeugdag Program.

Ons nooi die Jeug en Ouers uit na ons Program op die 16 Junie 2023.

Jeug Program asvolg:
Datum: 16 Junie 2023
Tyd: 10H00 - 12H00
Plek: Jeugsentrum gebou CYDC

Ons gaan ook die 2 Sokker Bekers bekend stel aan die Gemeenskap.

Alle Sokker Clubs wat in Calvinia is moet Teenwoordig wees.

Almal is Meer as Welkom

Calvinia Youth Development Centre Groete
Pastoor Reginald Siegel

12 Maart 2023Dankie Calvin United vir n Goeie en n Lekker Sports dag.Dankie aan die Pragtige OPKOMS van die Gemeenskap e...
12/03/2023

12 Maart 2023

Dankie Calvin United vir n Goeie en n Lekker Sports dag.

Dankie aan die Pragtige OPKOMS van die Gemeenskap en Toeskouers van Ander Dorpe.

Die Magtige Pragtige - Hantam Park

Calvin United met n Reuse Deernis Oorwining van 23 - 22 teen Vredendal

Groete Jeugsentrum:
Voorsitter Mnr Reginald Siegel

04 Maart 2023Calvinia Youth Development Centre NPOOns as Jeugsentrum Bestuur vra hulp vir n Ou - Stoele of Tafels vir on...
04/03/2023

04 Maart 2023

Calvinia Youth Development Centre NPO

Ons as Jeugsentrum Bestuur vra hulp vir n Ou - Stoele of Tafels vir ons Jeug Kantoor.

Enige iets wat in n Kantoor sal werk.

Vernou is die Kantoor tot latere staduim of Tyd.

Groete Jeugsentrum Bestuur.

27 February 2023.Calvinia Youth Development Centre Geskiedkundige Gebeurtenis wat plaasvind in Namakwa Districk  - Hanta...
27/02/2023

27 February 2023.

Calvinia Youth Development Centre

Geskiedkundige Gebeurtenis wat plaasvind in Namakwa Districk - Hantam Area - Calvinia

Ons as Bestuurs van CYDC Jeugsentrum nooi en vra die Jeug van Calvinia en Gemeenskap om die Raads - Vergadering by te woon sodoende Kan ons hoe vorder die Hantam Area in Geheel.

Op die 02 Maart 2023 nooi en vra die Jeugsentrum Bestuur ook die Gemeenskap en Jeug om almal die SOPA by te woon op Hantam Park.

Calvinia Youth Development Centre Groete:
Voorsitter: Mnr Reginald Siegel

04 September 2022Calvinia Youth Development Centre  - NPO Jeugsentrum LigaNaam van Trofee: Jeugsentrum Trofee Naweek 03 ...
04/09/2022

04 September 2022

Calvinia Youth Development Centre - NPO

Jeugsentrum Liga

Naam van Trofee: Jeugsentrum Trofee

Naweek 03 - 04 September 2022 Uitslae

1. Shinning Stars vs Baffalo's United
Shinning Stars - 8
Baffalo's United - 2

2. Bongani Stars vs Paradise Strikers
Bongani Stars - 3
Paradise Strikers - 2

3. Juventus F.C vs Rappa United
Juventus F.C - 4
Rappa United - 2

Die Jeugsentrum Trofee / Liga se 1ste Rondte is amper Klaar. Nog 1 Wedstryde oor vir elke Span.

Jeugsentrum Liga op sy Beste
Calvinia Youthdevelopmentcentre -NPO
Voorsitter: Mnr Reginald Siegel

25 Augustus 2022Calvinia Youth Development Centre NPO Die 1ste Rondte het 8 Wedstryde Die Naweek Rus alle Spanne.Volgend...
25/08/2022

25 Augustus 2022

Calvinia Youth Development Centre NPO

Die 1ste Rondte het 8 Wedstryde

Die Naweek Rus alle Spanne.

Volgende week die 03 - 04 September 2022 gaan die Sokker weer aan.

Mnr Dawid Meyer Toernooi.

Jeugsentrum Groete
Voorsitter: Mnr Reginald Siegel

01 Julie 2022Vrydag middag 16H09DIE KRAALHiermee Stel ons die Jeug en Volwasse Persoon inkennis van Calvinia Youth Devel...
01/07/2022

01 Julie 2022

Vrydag middag 16H09

DIE KRAAL

Hiermee Stel ons die Jeug en Volwasse Persoon inkennis van Calvinia Youth Development Centre - NPO se Sokker Liga wat plaasvind op die 02 Julie 2022.

Die Liga staan bekend as:
Dawid Meyer Liga

Die wedstryde skop 13H00 af en 18H00 op die laaste is al die wedstryde klaar gespeel.

Sokker op sy beste.

1. Geen betaling by die Hek.
2. Bring jou eie verknappers.

Calvinia Youth Developmen Centre Groete
Sokker Koordineerder - Dawid Meyer Liga: Mnr Bertus Links

Sokker Sekretaris - Dawid Meyer Liga:
Mnr Reginald Siegel

Address

Rooiplaat Straat En Le Roux Straat Se Hoek
Calvinia
0686898641

Telephone

+27838005344

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Calvinia Youth Development Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share