ComfyCamp

ComfyCamp

Share

A lightweight camping trailer in various models, from standard Suurpootjie to full house Bergskilpad.

Photos from ComfyCamp's post 21/04/2024

Vir diegene wie opsoek is na praktiese waentjie met ruim slaapplek, 270 Awning en baie veilige pakplek moet nie verder soek as ons Duineskilpad model nie. Vir net R198 000 gaan jy baie moeilik n produk kry wat die spasie en gerief bied en met net 750GWM kan selfs gesleep word met net B-lisensie. Kan ook later ekstras byvoeg soos die behoeftes meer raak. #

11/04/2024

Kom bietjie vroeër en besoek die ComfyCamp uitstalling. Die model is opgeslaan en jy kan kom kyk hoe spasie optimaal benut word om 5 mense te slaap met meer as genoeg spasie om lekker te kuier Clanwilliam Expo

🥳🎉KUIERTENTFEES MET KUNSTENAARS!

👉Saterdag, 13 April 2024

Kom kuier 'n "HOND UIT 'N BOS" saam met ons wanneer hierdie kunstenaars die CLANWILLIAM EXPO 2024 vir ons end-uit dra!

🎟Kaartjies by www.kaarkies.co.za of by die hek ook te koop.

HIER GAAN DIE ATMOSFEER LEKKER RAAK!

Sien jou daar!!

Ray Dylan Johan van der Merwe Chris Else Annelie Du Toit Chris Steyn en MC Altus Theart

DIRKIEG PRODUKSIES Afrikaans Oppi Platteland Clanwilliam Sakekamer Clanwilliam Toerisme Swartlandskou Porterville Skougronde Robertson Skou Williston Landbouskou Malmesbury Skou Clanwilliam, Klawer, Lamberts Bay, Elands Bay, Citrusdal Referral Network

Photos from ComfyCamp's post 31/03/2024

Net n B-lisensie en wil graag die kamplewe begin ervaar. ComfyCamp is dan die plek waar jy moet begin. Met 'n model reeks geprys vanaf R185 000 kry jy standaard ruim slaapplek en baie pakplek. Waentjie is gemaak vir die grondpaaie en jy kan selfs die meer afgeleë plekke ervaar.

Photos from Veeplaas Tydskrif's post 29/03/2024

Baie pryse te wen by die Clanwilliam Expo. Kom maak n draai en kom gesels met die span van ComfyCamp oor die waentjie wat hul gaan wys

21/03/2024

Die platteland is lekker. Kry jou kaartjies vroeg vir Clanwilliam Expo en maak seker dat jy genoeg tyd het om ook by ComfyCamp n draai te maak.

🎟🎟DIE TICKETBOX IS OOP🎟🎟

Kry jou kaartjies vir ALLE
CLANWILLIAM EXPO 2024 funksies hier:

Aanlyn by
www.kaarkies.co.za
OF
kontant of EFT
Boeta Genis - 083 601 6456
OF
Kontant by
Smit Ingenieurswerke by
Christa Smit - 027 482 1701

MOENIE OP JOU LAAT WAG NIE! Die platteland kuier van 'n leeftyd wag op jou!



DIRKIEG PRODUKSIES Afrikaans Oppi Platteland Clanwilliam Sakekamer Clanwilliam Toerisme Clanwilliam, Klawer, Lamberts Bay, Elands Bay, Citrusdal Referral Network Staan saam Clanwilliam Tulbagh Skou Porterville Skougronde Swartlandskou Tulbagh Skou SA Jeugskou Landbou en Boere Sake MadeliefieMakietie Cederberg Local Municipality Vredendal en Omliggende Dorpe en Hul mense Juanita du Plessis Mirandi Mörsner Mirandi Annelie Du Toit Altus Theart Chris Steyn Cordelia Marinda Kook Chris Else Jay du Plessis LJ Produksies / Johan van der Merwe Ray Dylan Willem Botha Beauty Willem Botha

CLANWILLIAM SKOUDANS met Juanita du Plessis & DirkieG Produksies
Damesoggend met Willem Botha Beauty Masterclass & Marinda KOOK

Photos from ComfyCamp's post 18/03/2024

Oor n maand is ComfyCamp by die Clanwilliam Expo . Kom maak n draai om na die unieke waentjie te kyk wat tot 5 mense kan slaap. Kies tussen 2 volledige dubbel beddens in ons Bergskilpad model of Suurpootjie vir die wat vinnig wil wegbreek vir n naweek. Met 750GWM kan enige persoon met b-lisensie ook die waentjie sleep

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Durbanville
Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00