Durbanville Bellville Rugby Club

Durbanville Bellville Rugby Club

Share

Durbanville Bellville Rugby Club or more affectionately known as the “Durbies” is a Rugby Union

Photos from Durbanville Bellville Rugby Club's post 04/09/2026

🔥Hiermee ons span vir Saterdag se 🏉 wedstryd 🆚 Valsbaai.

🗓️- Saterdag
📍 - Tuis
⏱️ - 15h00

Kom geniet die dag saam met ons en bly vir die Bokke.

Die manne sal julle ondersteuning waardeer. ⚡️

🔴⚪️🔵




Photos from Durbanville Bellville Rugby Club's post 31/08/2026

🔥 Ons eerste span speel die komende Saterdag in die kwarteindrondte van die Top 8 🆚 Valsbaai. 🔴⚪️🔵

🏉 tuis - afskop 15h00.⚡️

Daarna gaan ons almal die Bokke ondersteun - afskop 17h10.

Kom ondersteun en geniet die dag saam met ons. Die manne sal dit baie waardeer.

🔴⚪️🔵



Photos from Durbanville Bellville Rugby Club's post 31/08/2026

🏆 Ons 0/20 B - 2026 Reserweliga - Kampioene! 🔥🔴⚪️🔵

💥Aan elke speler, afrigter, medies en spanbestuurders - ons is ongelooflik trots op julle.

Julle het deur die seisoen vasgebyt, saamgestaan en gewys wat dit beteken om vir die trui en mekaar te speel. 

Geniet hierdie oomblik. Julle het dit verdien.

🔴⚪️🔵



Photos from Durbanville Bellville Rugby Club's post 28/08/2026

🔥Hiermee ons uitslae van Woensdag se 🏉 wedstryde.💥

Dankie vir almal se ondersteuning. Dit was n fantastiese aand van rugby.

Sien almal volgende week vir die kwarteindrondte van die To 8.

🔴⚪️🔵



Photos from Durbanville Bellville Rugby Club's post 26/08/2026

🔥Hiermee ons spanne vir vanaand se 🏉 wedstryde 🆚 UWK.💥

⚡️ Tuis - afskop vanaf 18h25.

Kom geniet die aand saam met ons.

🔴⚪️🔵



23/08/2026

⚡️Ons speel die komende Woensdag 🏉 wedstryde 🆚 UWK💥

Tuis - afskop vanaf 18h25.

🔥Hierdie is ons laaste ligawedstryde vir die seisoen. 🔴⚪️🔵

Ons 1st span speel wel nog verder in die Top 8 en Gold Cup.

Kom ondersteun die manne vir nog n laaste keer. Dit beteken alles vir hulle.

🔴⚪️🔵




Photos from Durbanville Bellville Rugby Club's post 23/08/2026

🔥 Hiermee ons uitslae van die naweek se 🏉 wedstryde.

Geluk aan al ons spanne.

🔴⚪️🔵



Photos from Durbanville Bellville Rugby Club's post 21/08/2026

🔥 Hiermee ons spanne vir môre se 🏉 wedstryde 🆚 Franschhoek.💥

Tuis - vanaf 12.15 💪🏿

Ons hoofwedstryd is 15h00 sodat die manne die toets kan geniet.

Kom ondersteun gerus die manne en geniet die middag en toets saam met ons.

🔴⚪️🔵




Photos from Durbanville Bellville Rugby Club's post 20/08/2026

🔥 Etienne Swarts - Aka - Monster.💥

Jou 100ste Super liga cap vir ons! 🔴⚪️🔵

Dankie vir al die jare se opoffering, lojaliteit en toewyding aan die klub en die trui. Ons is bevoorreg om jou deel van die Durbell-familie te hê en ongelooflik trots op hierdie groot mylpaal.

Jy is n legende, n yster en, belangrikste, een van ons.

Geniet Saterdag, en nog een ding…..

Vlek die goed! 🔥💪🏿

🔴⚪️🔵



Photos from Durbanville Bellville Rugby Club's post 18/08/2026

💥 Ons bied môreaand die Old boys 🏉 wedstryd aan Melkbos 🆚 Strand.

Afskop - 19h00.

Kom geniet die aand saam met ons.

🔴⚪️🔵


Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


1 Sportsway, Durbanville
Cape Town
7550

Opening Hours

Tuesday 11:00 - 20:00
Wednesday 10:00 - 23:00
Thursday 10:00 - 23:00
Friday 10:00 - 00:00