05/06/2026
π― Aandag Skietfamilie! π―
Teen hierdie tyd het julle seker al alles gelees, herlees, bespreek, ontleed en moontlik selfs gememoriseer oor hierdie naweek se skietaktiwiteite! π
Maar moenie te gemaklik raak nie...
Ons het nog iets opwindends op die program! πΏπ¦
Hou julle oΓ« op julle selfone, want ons gaan binnekort al die besonderhede deel van ons Jeugdag Skiet op 16 Junie. Dit beloof om βn fantastiese dag vol pret, gesonde kompetisie en baie glimlagte te wees.
Bly ingeskakel... die volgende boodskap is oppad! π
Neem hier deel | https://forms.gle/4Xm5GSPeeodyDzSZ7
Skakel in bio om in te skryf.
05/06/2026
22/05/2026
05/05/2026