19/01/2023
Wag vir sy rider om hom weer die werld te gaan wys
Enjoy camping in the middle of nowhere? Taking your bike or 4x4 to secluded spots? Then join us and
19/01/2023
Wag vir sy rider om hom weer die werld te gaan wys
08/01/2023
What a friend I have in you..
22/12/2022
Best place to get your marbles together again... Come and enjoy the open air and warm fire..
28/07/2020
Kom na Crossriver Adventures om die stad se stres met ooptes, 'n vuurtjie en vriende te vervang.
Ongerep en in die middel van nerens, kan mens die gesels van jakkalse hoor en wilde kalkoene lei mens die nuwe dag binne. Niks soos n koppie boeretroos (met n sterker, medisinale trosie daarin as jy verkies 😉), vleisie op die vuur en goeie geselskap om jou sorge by die huis te vergeet, jouself te verloor - en ook weer te vind nie!
Is jy braaf genoeg om die elemente te trotseer? 😜 Want jy sal beslis nooit jou avontuur by hierdie stukkie ongerepte paradys vergeet nie!
28/07/2020
Soo is die pad na Crossriver - die plek waar jy op n donker sterre-nag jouself kan wees. Waar vriende bymekaar kom en waar stilte die enigste lawaai is diep deur die nag.
14/07/2020
Pad na n man se hart.