Hi almal... Die nuwe netbal seisoen is hier. As jy moeg is van by die huis sit en na jou man luister (haha) en agter jou kinders skoonmaak en jy soek bietjie ME time. Kom join die Northern Crows Netball Club. Eerste oefening vind plaas 2 Maart by Bellville Netbalklub om 19:00. Kontak my op 0662567024 vir enige verdere inligting wat jy benodig. Jy kan niks verloor (behalwe daardie december vetjies nie).
Northern Crows Netball Club
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Northern Crows Netball Club, Sport & recreation, Cape Town.
28/02/2019
Hier is dit nou 2019 Northern Crows themed funday. Almal is welkom alle info is op poster email of whatsup vir inskrywingsvorm. Moet dit nie misloop nie.
Hi daar almal, net weer n reminder dat netbal oefening om 7 uur begin Maandag 14 januarie. Super Excited......
Hallo al julle netbal dames.
Eerste Netbal oefening sal begin op 14 Januarie 2019 om 19:00 by Monument Park .
Kan nie wag vir die nuwe opwindende jaar van Netbal nie.
Sien almal daar........
03/10/2018
2018 Northern Crows Tema dag , ietsie vir almal. Kom join ons volgende jaar 2 maart vir die volgende temadag. Enige spanne welkom ek sal later die jaar die inskryfvorm en meer detail verskaf op die group.
The new netball season will start on 14 January 2019, for any more info feel free to contact me on whatsup or email directly on this page. Come make that much needed change in your life.
02/10/2018
Our fundraiser initiative making and selling of netball bibs.
02/10/2018
Some funday netball tournaments and jukskei fundraiser.
02/10/2018
Reaping the fruits.... Proud northern crows netball club playerss
02/10/2018
Playing the garden court tournament for our province team
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Address
Cape Town
7570