Alpha Hengelklub

Alpha Hengelklub

Share

Hengelklub

Photos from Alpha Hengelklub's post 16/02/2025

Wat n lekker aand, dankie vir almal se goeie gees. Dankie aan Maureen en Christelle vir die mooi maak.

18/12/2022

Gladys, ek het saam met jou begin werk op 1ste September 2001. Op 17 Desember 2022 skei ons paaidjies.
Hoe sê mens dankie? Wat gaan ek sonder jou doen?
Gaan jou onsettend Baie mis. Al het jy my Baie gevloek, geskel en soms net agterna geloer, ons was n great team en ek het baie lekker saam met jou gewerk.
Ek wens jou Alle sterkte toe met Al jou planne in Prieska en onthou my deur staan altyd vir jou oop.




Photos from Alpha Hengelklub's post 02/12/2018

Ons prysuitdeling 2018

September 2016 Kompetisie 04/09/2016

Baie geluk aan Jan Steenkamp se werkspan wat die Kompetisie gewen het. Stefan Roux het die dag gewen met n mooi galjoen van 2.52 kg. 9 Galjoene en 1 kolstert was ingeweeg

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Jan Burger Sports Complex
Cape Town
7500