26/04/2022
Our 2022 Round Robin was a great success! Thank you to everyone that came and thank you to Kloppers Sport for sponsoring the day. Our theme was Funny Socks, and it was fun seeing so many members dressing up for the day and just having fun on the courts!🎾
28/03/2022
Its a FUNNY SOCKS Round Robin :-)
R50.00 entry gets you:
- Entry to the Round Robin
- Hamburger & chips
- Prize giving
Cash bar and snacks available from our clubhouse kiosk.
Come and enjoy the day with us.
08/12/2021
Dit is alweer daai tyd van die jaar waar ons uitsien na die Kersseisoen, maar dit was ‘n moeilike jaar vir baie en nie almal het iets om na uit te sien nie.
Kom ondersteun ons by Brackenfell Tennis Club en aanskou 'n opwendende 24 uur uitdaging ten bate van die "HOOP" KERSFEES PROJEK van Bok Radio en Hoop - Bok Radio Gemeenskap Projek.
Die uitdaging geskiet Vrydag, 10 Desember 2021 vanaf 15:00 tot Saterdag, 11 Desember 2021 15:00
HOE KAN JY BETROKKE RAAK? ONS BENODIG DIE VOLGENDE: 🎁
✨ Finansiële bydraes
✨ Koop bewyse (Enige bedrag, groot of klein is welkom)
✨ Toiletware
✨ Nie-bederfbare voedsel
✨ Skryfbehoeftes
Indien jy ‘n finansiële bydrae wil maak, gebruik die bankbesonderhede op die aangehegde banier en stuur asb die POP na [email protected] toe met die verwysing: "HOOP"
Sien julle daar !!! :-) 😁