Radio Kaap se Punt

Radio Kaap se Punt

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Radio Kaap se Punt, 2 Waterbury Road, Cape Town.

29/10/2017
17/05/2017

Hi guys. We've been disappointed by our social media person ....but our social pages will soon be up & running. Remember don't just use radio to promote yrself... promote both so more people can benefit.

16/08/2016

Hi vrinne. Ons is binnekort weer volstoom oppie lug. In tussen so 'n ou grappie.
Antie Ria gaan drink tee by Antie Susanna. Antie S is baie grênt! Beste tafeldoek ( dis haar enigste maar sy hou die blink kant bo) en fyn tee koppetjies. Antie Ria skink ...glo eers melk dan tee ( dit verhoed glo tee vlekke). Twee lekker lepeltjies suiker en pardoef. ..... in val 'n vet vlieg. Antie Susanna : Moenie worry nie Ria. My vlieë is skoon!

31/01/2015

Nog 'n jong lewe beëindig deur 'n skietery in Elsiesrivier. Aan die gemeenskap daar sê ons: julle is in ons gebede. Innige medelye. Ons vra ook : waarom bereik hierdie hartseer gebeure nie hoofnuus in Suid Afrika nie? Is lewens oppie Kaapse vlakte nie belangrik vir mede Suid Afrikaans nie? Skrik wakker! ons is besig om ons menslikheid te verloor.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


2 Waterbury Road
Cape Town
7800