Durbanville Old Boys

Durbanville Old Boys

Share

Old Boys Game - 25 Aug 2023 - 16:30 - Durbanville Hoërskool A-Veld

Photos from Durbanville Old Boys's post 04/11/2023

Die HSD DB OLD BOYS se eerste dag by die Winelands 10's rugbytoernooi het goed verloop met baie pret, plesier en kameraderie aan die orde van die dag.

DB Old Boys 14-0 vs Boland Landbou.

DB Old Boys 24-21 vs BTDF. (https://www.facebook.com/BeTheDifferencefoundation14?mibextid=ZbWKwL).

Namens www.durbiebond.co.za baie dankie vir almal se wedywering en dankie BTDF vir jul omgee en gemeenskapwerk.

Dankie, julle dra die HSD DB vaandel met oorgawe.

Dian Kuhn Nico Louw C2M Chartered Accountants INC Handri Retief IJS Accounting Jaco Engelbrecht Marius Fourie Hoërskool Durbanville

26/08/2023

Dit was nat, dit was hard, dit was lekker, dit was Oldboys!

Durbiebond Old boys 5 - 0 Stellenberg Alumni

24/08/2023

Hier is julle Old boys wat die veld môre middag gaan vat !

25 Aug 2023
Kick off - 16:30

1 - RT vd Merwe
2 - Neill vd Merwe
3 - Theo Bekker
4 - Neil Germishuys
5 - Zander Scoeman
6 - Jaco Thiart
7 - Pierre Janse van Rensburg
8 - Rohan Agenbag
9 - Erhart Theart
10 - Emile Sterrenberg
11 - Ben Jordaan
12 - Riaan Heskwa
13 - Willem louw
14 - Juan Mouton
15 - Darren Ruiters

Iewan de Beer
Duo Lureman
FC van Niekerk
Dian Kuhn
Gideon Ludik
Franco Reynalds
Angelo Feloti
Henk Bester
Volker Winterbach
William Moore
Devan van Zyl
DW Du Plessis
WP Humphries

Team Assistants:
Angus Cleophas
Rowan Wolmarhans
Dean Wolmerhans

Die bier tent en Durbie bond klub huis sal oop wees en big screen vir die Springbok wedstryd. 🏉

19/08/2023
18/08/2023

Dis Hard, dis Mooi , dis Fisies , dis Lekker, Dis Old boys tyd!

08/08/2022

Durbanville Old boys span vir 2022 !

07/07/2022

Na amper 3 jaar is dit weer sulke tyd!

Die Interskole Old Boys rugby wedstryd is weer aan, Vrydag 19 Augustus 2022 !

Die Old boys wat graag betrokke wil raak en Oldboys wil speel moet asb so gou as moontlik met ons kontak maak.

Stuur asb 'n boodskap op die groep of kontak asb vir Neill van der Merwe - 082 260 3241 om betrokke te raak.

Verdere inligting sal volg.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Mountain View Rd
Cape Town
7550