10/04/2026
Aksie……..
I am a 12 year old enduro enthusiast who loves to ride my bike
10/04/2026
Aksie……..
Einde…..
START….
05/04/2026
Krampe, krampe, krampe en nog krampe…. Gister was CSMX Enduro Club se 2de byeenkoms wat ook ‘n National was. Dit was ‘n tawwe een gewees, maar ons het die nationale ryers net weer gewys dat hier in die Wes Kaap ry ons ENDURO! Ons het stof in hulle oë geskop. Dankie weer aan my borge wat sorg dat alles glad verloop. Ek kon deur die krampe baklei en ‘n 2de plek losgery.
Marius Germishuys
Regardt Fourie
Gaerne
Airoh Helmet
Dirtrider Motorcycles Cape Town
Motul South Africa
George De K**k
Mariëtte de K**k
Beleef HTS Drostdy
07/03/2026
P2 by Rondte 1 van CSMX Enduro by Matroosberg stasie. Die dag was gelukkig lekker koel. Tawwe roete, maar alles het goed verloop. Dankie aan my mechanic, George De K**k, wat altyd sorg dat my bike in tip top race ready kondisie is. Oor n maand is dit Nationals in Grabouw.
Marius Germishuys
Regardt Fourie
HTS Drostdy Worcester
Beleef HTS Drostdy
05/03/2026
Saterdag is rondte 1 van hierdie jaar se seisoen. Dankie aan al my borge wat die jaar se “racing” moontlik maak.
Marius Germishuys
Regardt Fourie
19/10/2025
“That’s a wrap!” vir my eerste jaar in Pro 85 CSMX Enduro Racing. Dit was baie uitdagend, maar ek het elke race aangepak en elke race klaar gemaak. My hand was nou vir 8weke in gips gewees en my hand was maar lui gewees, maar gelukkig het ek geen krampe gekry. Dankie vir almal se ondersteuning deur die jaar en wat dit moontlik maak om by elke resies te wees.
Gaerne
Airoh Helmet
Leatt Protectives
Dirtrider Motorcycles Cape Town
Motul South Africa
Mitas Moto Tires
Annerie Basson
TWINZ Motorcycles
Laerskool Worcester-Oos
Drostdy Technical High School
24/08/2025
Woensdag het ek bietjie onder die mes beland, so klein operasie op my regterhand gehad. 8 weke sonder enige 2 wiel aksie! Ek kan nie wag dat die tyd moet verby gaan, ek mis al klaar my ysterperde. Dankie aan almal se boodskappe, sien julle binnekort weer in die berge, klippe, stof en modder.
CSMX Enduro Racing
Gaerne
Husqvarna
Airoh Helmet
Dirtrider Motorcycles Cape Town
Leatt Protectives
Motul South Africa
Mitas Moto Tires
George De K**k
18/08/2025
Rondte 4 Tierhoek in Citrusdal, dit was nou n tawwe race. My bene het erg gekramp vanaf eerste lap, maar ek moes deurdruk 🏁🏁🏁
Flippen cool speelding….
Ek het darem nog energie om bietjie fiets te ry.
CSMX Enduro Racing