01/02/2020
@ Cape Town 10's
We are a Social rugby team consisting mostly of Namaqualanders , coming together once a year from all over SA to compete at the Cape Towns 10s
01/02/2020
@ Cape Town 10's
30/01/2020
πΊ
30/01/2020
Ons laaste speelster is dan ook die span se groot β€de FUNNELIENA ! Geen opoffering ooit te veel of groot vir haar liefde nie en sy is altyd daar om ons by te staan . Syt dan ook n suster oppad uit springbok ! Met n rekord 4s (1 πΊ)downdown maak sy enige hartseer en pyn beter πΊπππ
30/01/2020
Chris de Jongh (20) π
1.87m π
87kg.
Gebore losskakel van Graafwater ingevoer uit Limpopo as versterking . Oogkundige geraak omdat almal gevra het "waar is jou kuite ?" en hy ged**k het hulle oΓ« is swakπ
29/01/2020
Jd Botma. (6). π
1.78m .π
75 kg. π
Ons lynstaan wapen en die fikste ou tussen die grotes voor . π
As jy bietjie onder druk is met shots tussen jou vriende by bar , trek hom gerus nader hy sal hulle platskiet en daarna sommer vir jou ook op die veld ππ
botma
Storielyn....Let op! π vang op die tradisionele rugby lak of duikslagπ
βVra jou af: βWat help dit my kind speel vir die rugby-span maar wil eerder op die kantlyn sit vir die gesin-span?β
28/01/2020
Dane Henegan. (11). 1.77m. π
81kg. π
AKA Oom Darn.π
Hierdie rooinek praat vlot afrikaans na sy 3de bier , hy is dan ook een van die groentjies in die span . π
Kom woon sy ontgroening by en as jy nog altyd gewonder het kom kyk of n engelsman kan rugby speelπ
28/01/2020
Hendrik Coetzee (19). π
1.8m. π
85kg. π
Al die pad van Bloemfontein n man wat hou van die buitelug en hinker na liefde ( meisiesπ) .π
Nie die grootste ou vir n slot en flank nie , maar daar sit meer in sy broek as wat mens d**k ...ππππ
28/01/2020
Arno Vermeulen (12) π
1.8m. π
90kg. π
Net vir so bietjie diversiteit het ons n Kapenaar ook genader : ' Vetkop ' n afrikaner met n engelse vroutjie is n ware gentleman van die game met n skopvoet wat jou nie sal laat d**k hy is n loskakel nieπ
28/01/2020
Ben-Pierre van Zyl (8) π
1.78m π
92kg πBy vΓͺre ons mobielste stut op die veld met die werks etikΓͺt van n flank . π
Pas getroud en nog in die honeymoon fase , kom ons hoop sy energie vlakke laat hom nie in die steek nie..ππ
27/01/2020
Ben "Mighty Mouse" Du Toit (10).π
1.7METER π
82kg (Alhoewel net meisies en tieners onder 90kg weeg).π
Captain my Captain.π
Hierdie man is so vinnig dit lyk of hy rolskaatse aan het, veral later die aand in die bar.π