2019 BCC Juniors Cricket Team

2019 BCC Juniors Cricket Team

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from 2019 BCC Juniors Cricket Team, Sports Club, Brackenfell, Cape Town.

18/03/2020

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (133/20)
Na baie ure se werk is ons Nuusbrief vir hierdie kwartaal nou beskikbaar. U kan dit aanlyn lees of aflaai deur op die skakel hieronder te kliek.
We would like to thank Mrs Carstens for all her hard work in bringing us this term's newsletter. You can read it online or download it by clicking on the link below.
https://www.brakkies.co.za/wp-content/uploads/2020/03/Nuusbrief1.pdf

Photos from U19A  Netball 2020 tl's post 12/03/2020

Please Come support our girls on Saturday at the Brackenfell High Sports day. Thankl you

10/04/2019

WEES BEWUS VAN PLAASAANVALLE

3. TEKENS VOOR DIE AANVAL:

Tekens dat daar gevaar dreig word op die volgende manier hanteer. Die volgende vrae kan net deur die boer beantwoord word:
● Kom daar houdingverandering by sommige van die plaaswerkers voor? Dit geld ook vir werkers se naasbestaandes.
●(Het jy ʼn stelsel waarby werknemers beloon word vir waarskuwing en identifisering van misdadigers?)
● Is daar vreemde voertuie wat ronddwaal in die omgewing.
● Kan die persone in die voertuig herken word. Is die vensters donker?
● Persone wat die plaas dophou kan ook kameras of selfone hê waarmee fotos geneem word.
● Met nuwe tegnologie kan misdadigers fotos neem en in minute ʼn geheelbeeld beskikbaar stel aan ander bende- of sindikaatlede.
● Is daar “kopers” of “voornemende werksaansoekers” in die omgewing?
● Is deure, hekke en vensters skielik geolie of word dit buite die normale patroon oopgelaat?
● Kry jy naamlose oproepe of “verkeerde nommers”?
● Word jy / julle dalk agtervolg?

BCC Juniors vs Bastion 24/02/2019

Great win BCC

Photos from 2019 BCC Juniors Cricket Team's post 23/02/2019

Thank you for the photos of today Liesl

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Brackenfell
Cape Town
7530