Gholf Toer

Gholf Toer

Share

Golf, lifestyle and traveling show on Via, DSTV channel 147

Photos from Gholf Toer 's post 07/05/2026

Vir episode 7 het ons by die legendariese Gary Player-gholfbaan in Sun City gaan draai en dinge het warm geraak op die fairway.
Het die manne die mas opgekom of het die baan gewen? Gaan kyk en vind uit! 🏆

.co.za .tygervalley

📺 Inligting:
Woensdae om 18:00 op VIA kanaal 147
Heruitsendings: Vrydae om 18:30

Photos from Gholf Toer 's post 02/05/2026

Die week het ons by Humewood Gholf baan gekuier. 🌊 'n Ware tradisionele links-ervaring wat elke gholfspeler ten minste een keer moet beleef. Ons het die krieket nette aan gedurf en gekuier saam met ‘n paar plaaslike helde.
Ons hoop julle het Episode 6 net so baie geniet soos ons!

.co.za .tygervalley

📺 Inligting:
Woensdae om 18:00 op VIA kanaal 147
Heruitsendings: Vrydae om 18:30

Photos from Gholf Toer 's post 28/04/2026

Verlede week het ons by die pragtige Magalies Park Gholf Klub afgeslaan, maar dit was beslis nie net gholf nie. JP het sy drywer vir ’n "zipline" geruil, ons het die plaaslike wildlewe op die fairway ontmoet, en daar was ’n paar MAL swings wat jy nie moet misloop nie! 🏌️‍♂️💨

📺 Inligting:
Woensdae om 18:00 op VIA kanaal 147
Heruitsendings: Vrydae om 18:30

.co.za .tygervalley

Photos from Gholf Toer 's post 17/04/2026

Episode 4: 📍

Berge, briesies en 'n paar b***e in die langgras, ons het dit alles beleef in Dullstroom. Gholf op sy beste in een van die land se mooiste uithoeke.

Sien julle op die fairway!

📺 Woensdae | 18:00 | VIA Kanaal 147
Heruitsendigs : Vrydae | 18:30 | VIA Kanaal 147

.co.za .tygervalley

11/04/2026

Gholf Toer het ‘n draai gemaak by die pragtige vir episode 3 ⛳

Die wind was MAL… maar die swings was die malste😏

🎥 Post jou wildste swing
📲 Tag
👀 Volg ons vennote

.co.za .tygervalley

💥 Wen pryse ter waarde van R10 000+
🏆 Daar word net 3 wenners gekies.

📺 Inligting:
Woensdae om 18:00 op VIA kanaal 147
Heruitsendings: Vrydae om 18:30

Photos from Gholf Toer 's post 09/04/2026

Geleë aan die voet van die Helderberg-berge en 'n klipgooi van die Valsbaai-kuslyn af, bied Strand Gholfklub 'n gholfervaring wat beide uitdagend en verkwikkend is. Hierdie 18-putjie-baan is bekend vir sy strategiese waterhindernisse en die koel seebriesie wat selfs die beste spelers se geduld kan toets.



📺 Inligting:
Woensdae om 18:00 op VIA kanaal 147
Heruitsendings: Vrydae om 18:30

Photos from Gholf Toer 's post 02/04/2026

Van die stad se gedruis na die stilte van die vallei.

Ons volgende stop op die toer is Silwerstrand Gholfklub.
Hierdie baan vra vir fokus, want die uitsigte kan maklik die aandag van jou spel af steel🏌️‍♂.

📍Silwerstrand Gholfklub

📺 Inligting:
Woensdae om 18:00 op VIA kanaal 147
Heruitsendings: Vrydae om 18:30








tygervalley






co.za

01/04/2026

Is julle reg vir nog aksie?
In Episode 2 van Gholftoer neem ons julle na die asemrowende Silwerstrand Gholflandgoed in Robertson. Dis groen bane, vars lug en skote wat jy nie wil misloop nie! 🏌️‍♂️
Woensdae om 18:00
VIA Kanaal 147

30/03/2026

🏌️‍♂️💥 WYS ONS JOU MALSTE SWING! 💥🏌️‍♂️

Gholf-vriende, maak reg!
Ons is op toer en ons soek NIE daardie perfekte "pro" hou wat op die PGA-toer hoort nie. Nee, ons soek daardie swing wat almal laat stilstaan, laat kopkrap, of kliphard laat lag!

Of dit nou 'n toertjie na die tyd is, 'n onmoontlike hoek, of bloot pure gholf-gekte – hierdie is jou kans om GROOT te wen!

Hoe om in te skryf:
Vang dit vas: Post 'n Story van jou (of jou maat) se heel malste swing.
Tag ons: Maak seker jy tag vir sodat ons dit kan sien!
Gaan volg ons vennote:







co.za

tygervalley





Prys ter waarde van meer as R10 000:

Stella Artois Titlest Gholf sak OF Paddy’s Srixon Gholf sak
X1 Sleeve Titlest Pro V Gholf b***e
X1 Paddy’s Gary Player Gholf H**p OR Stella Gary Player Gholf H**p
X1 kis Stella Artios
X1 Paddy’s Hamper
X1 Fire Water Hamper
X1 rondte Gholf vir jou en ñ vriend by ñ “mistery” gholfbaan.

Alle Gholf Toer Klub lede kry ñ ekstra inskrywing.

Ons gaan 3 gelukkige wenners kies wat elk 'n ongelooflike pryspakket ter waarde van R10 000 sal losslaan. 🏆

| | | | | | | | | | .co.za

Gaste:
De Waal Botha ()
Christiaan Basson ()
Lourens Oosthuizen (.oosthuizen57)

Photos from Gholf Toer 's post 26/03/2026

Afslaan tyd! ⛳️ Episode 1 van Gholf Toer begin by die ikoniese Metropolitan Gholfklub in die hartjie van die Moederstad. Met die DHL-stadion aan die een kant en Tafelberg aan die ander, kon ons nie vir 'n beter "tee-off" gevra het nie.

Gaan die houe reguit wees of gaan die Kaapse wind ons voete onder ons uitslaan?

📍 :
📺 : VIA TV

Woensdae om 18:00 op VIA kanaal 147
Heruitsendings: Vrydae om 18:30







BMW South Africa
tygervalley






co.za



oosthuizen57

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


De Jongh
Cape Town
7410