Carletonville Geloftefees

Carletonville Geloftefees

Share

Gelofte Fees Komitee

Carletonville Geloftefees is gestig vir die Boere-Afrikaner wat Geloftedag wil herdenk soos wat dit uitgedruk word in die Bloedrivier Gelofte van 1838. Die verantwoordelikheid van hierdie Gelofte rus nog steeds so stewig op ons skouers as wat dit op die eerste afleggers daarvan gerus het, ons as nakomelinge van hulle wat die Gelofte afgelê het en ander wat later hulle self met die gelofte vereenselwig het.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Carletonville?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


1 Uralite
Carletonville
2499