Wat 'n dag vir
Sien ons julle by die volgende een?
Boer Dra 'n Vrou
Boer Dra ‘n Vrou™ is an exciting new sporting event taking South Africa by storm.
A Boer carries his Vrou, his neighbour’s Vrou, or a willing participant next to the field (weighing 49kgs or above) across an obstacle course 180m in length containing one wet and two dry obstacles. The winning Boer receiving the winning Vrou’s weight in beer, plus the winning Vrou receives a spa voucher for two. Inspired by the traditional “Finnish” sport called Wife-Carrying, dating back since t
24/06/2026
Mampoerfees by die Willem Prinsloo Landbou DITSONG MUSEUMS OF SOUTH AFRICA is elke jaar 'n Wenner. En hierdie jaar gaan weer uiters gewild wees.
Die Boerewors asook die KetelKraal Boer Orkeste gaan lekker musiek maak. Rea le Roux Musiek maak musiek en vervaardig dan ook sommer haar nuwe Televisie Video vir "Trekkertjie". Gaan luister gerus na haar "Gatvol vir Huis Skoonmaak" op YouTube - https://www.youtube.com/watch?v=ycxCc0CG1e0
Bring die hele gesin. Hierdie is 'n Familie Fees. 'n Kultuur Fees. Met iets vir almal. Ossewa en Trekker ritte. Allerhande aktiwiteite op die areana. Koel af in die KetelKraal biertuin.
Moenie die jaarlikse Mampoer Rally & EXPO van ou motors, motorfietse, trekkers en ou enjins mis nie.
Selfs 'n karavaan & kampering uitstalling. Iets vir almal.
Los die huis skoonmaak en kom hou FEES.
Willem Prinsloo Landbou DITSONG MUSEUMS OF SOUTH AFRICA
Rayton Meander, Dinokeng Tourism
R80 adults. R40 kids en pensionarisse. Voorskool kids en Honde gratis.
Kaartjies online by howler.co.za/mampoerfees of by Die Hekke.
21/06/2026
Rea Le Roux gaan ‘n Trekkertjie los tussen die mampoerkanne
As jy nog altyd gedroom het om in ‘n musiekvideo te verskyn sonder om eers een noot te kan sing, kom jou groot kans op 27 Junie by die Tradisionele Mampoer Fees by die Willem Prinsloo Landbou Museum naby Rayton.
Rea Le Roux gaan haar nuwe musiekvideo vir die liedjie Trekkertjie tydens die fees verfilm, en feesgangers kan deel van die opname wees. Ja, sommer jy ook. Selfs Oom Koos wat gewoonlik wegkruip sodra iemand ‘n kamera uithaal omdat hy glo die kamera steel sy siel én sy hare.
Die fees self klink soos iets wat gebeur wanneer ‘n boer, ‘n kosliefhebber en ‘n toerismebeampte saam om ‘n vuur sit en besluit om alles gelyktydig aan te bied. Besoekers kan mampoer proe, ossewaens ry, trekkers bewonder, op kamele klim, ou motors besigtig en hulle pad deur ‘n kosplein eet wat gevaarlik naby aan ‘n nasionale bate kwalifiseer.
Van gerookte vleis en vetkoek tot pannekoek en koeksisters wag daar genoeg eetgoed om ‘n dieetkundige spontaan na die nooduitgang te laat hardloop.
Musiek begin reeds van 09:00 met die Boerewors- en Ketelkraal-Boereorkeste. Die Staccatos neem later die verhoog oor. Intussen gaan Rea Le Roux tussen die feesgangers rondbeweeg om beeldmateriaal vir Trekkertjie vas te vang.
Daar is ook ‘n Mampoer Rally, uitstallings van veteraanmotors, motorfietse, ou enjins en landbouwerktuie. Kamp-entoesiaste kry vanjaar hul eie karavaan- en kampuitstalling.
Die enigste werklike gevaar van die dag is dat iemand vir jou sê die video-opname begin nou, en jy besef skielik jy staan met ‘n halfgevrete vetkoek in die een hand en ‘n stuk boerewors in die ander.
Rea le Roux Musiek Mampoerfees
19/06/2026
Mampoer Fees 27 Junie 2026
10/06/2026
27/05/2026
Boer in ons are,bier in ons mae & vrou op die rue!!
Kom staan die kans om jou vroutjie se gewig in BIER te wen (Tap room) & SPA DAG vir 2 met 1 nag akomidasie met aandete en ontbyt ingesluit!!
27/05/2026
Come have a great time ,have a laugh and stand the chance to win your lady's weight in BEER (Tap room) & SPA DAY for 2 with 1 night accommudation with dinner & breakfast included !!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Postnet Suite 349, Private Bag X132
Centurion
0157