JagPro

JagPro

Share

Jag Bankie en Jag Rak
Hunting Bench and Hunting Rest

Untitled album 16/03/2016
08/03/2016

Ons het Jag-Rakke beskikbaar teen R2850

Photos 24/02/2016
Photos from JagPro's post 09/02/2016

Jagpro Jagrak ook beskikbaar met Led-bar.

Photos from JagPro's post 03/02/2016
Jagbankie 28/07/2015
Untitled album 26/06/2015

Goeie dag almal.

Ons het die staal Jagbankie ontwerp.
Hy is verstelbaar en pas op enige bakkie.
Gelaser sny en buig uit 3mm mildsteel plaat. Hy is baie sterk en kan maklik 3 persone se gewig hanteer.
Kom saam n canvas kussing met sakkies vir jou selfoon en koels met twee cupholders.(Die cupholders is nie op die een nie ma sal op die volgendes wees)
Hy word ook swart gepowdercoat.

Voor ons meer van hulle maak wil ons eers weet wat sal die belangstelling wees.

Koste is R2450 sonder courier coste.

Wie sal belang stel?

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Centurion?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Centurion
0147