03/08/2025
Asseblief, wees deel van die oplossing. Nog praat en nog kommissies verander niks aan die slagting nie!
* All Trauma, old and new
* Any stressful experience you have trouble negotiating
* Any loss you
03/08/2025
Asseblief, wees deel van die oplossing. Nog praat en nog kommissies verander niks aan die slagting nie!
10/07/2025
Jy kan nooit weg hardloop van die verhale van jou lewe nie. Maar jy KAN die pyn agter laat...
09/07/2025
Rou loop sy eie pad! 'n Ander kan nie vir jou vertel hoe dit moet verloop nie.
05/07/2025
Asseblief! Dis winter, dis koud, mens se gemoed raak baie suf wanneer dit so koud is. Praat asseblief met iemand wanneer jy sukkel. Hou vas aan hoop.
03/07/2025
Kyk altyd na jou gesondheid, veral na een of ander skok of skrik!
30/06/2025
Skep so bietjie asem voor die einde-vannie-jaar gejaag in skop!
24/06/2025
**k
Ons kinders d**k dat die aanlyn lewe die werklikheid vertoon. Leer asseblief ons kinders regte vaardighede. Om sinvol te kommunikeer, om te luister, om te (probeer) verstaan. Respek.
23/06/2025
**kjeug
Asseblief, moenie net kritiseer nie, doen moeite om kinders te laat verstaan dat hulle belangrik en kosbaar is.
15/06/2025
Ons jongklomp word aan soveel goed bloot gestel waarvan ons skaars weet. Wees bewus wanneer ons kinders in krisis is! Asseblief.
12/06/2025
You don't need to struggle alone. Seek help, urgently before the struggle becomes to heavy.
07/04/2025
As ons glimlag, maak ons die wêreld 'n beter plek!
07/04/2025
Vader is nie 'n kwaai ou man met 'n sweep nie, maar Hy het duur betaal vir jou vryspraak.