Curro Tennis Trainer

Curro Tennis Trainer

Share

Lar Hendriks is een van Pretoria se bekende Tennis “Trainers”. Spelers verbeter vinnig deur baie houe teen my op die baan te slaan en punte te speel.

Untitled album 18/01/2019
08/01/2018

Voorspoedige 2018. Ek hoop hierdie jaar gaan lekker resultate oplewer. Ons benodig nog leerlinge van alle standaarde om die wonderlike wereld van tennis te leer en te beleef. Spelers wat meer as een les per week neem kry korting, en daar kan ook gespaar word op gesinskorting. Ons gaan hard oefen, maar ook probeer om elke oomblik daarvan te geniet.

21/07/2017

Goeie dag tennisouers. Hoop die vakansie was lekker vir die kinders. Daar is nog bietjie openinge vir nuwe spelers, almal is baie welkom om te begin. Spelers wat nou in die 3de kwartaal nuut begin, betaal die 1ste 4 lesse half prys. Ek sien uit om al die nuwe spelers te verwelkom. Daar's dalk n Federer of Muguruza tussen julle wat net ontgin moet word. Kontak my spoedig asb. Groete coach Lar.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Centurion?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 13:00