Hello Almal,
Ek gaan die page delete en 'n nuwe page create. Dit gaan Tonett's school of dance wees. Hou dop asb.
Momwork
Everything about dancing... ( for children, exercise etc) Modern Dancing, Hip hop, jazz etc
a form of contemporary theatrical and concert dance employing a special technique for developing the use of the entire body in movements expressive of abstract ideas. a style of free and expressive theatrical dancing not bound by the classical rules of ballet
Verf van mure en mooi maak van huis ens.
04/08/2017
Hello almal,
Sorry dat ek nou die laaste tyd so bietjie stil was..
Maar GUESS what, ek maak my eie dans skool oop in Ceres, Prince Alfred Hamlet, Tulbagh, Wolseley en Kouebokkeveld area..
Ek het nou vir die laaste tyd 'n groot droom van my begin en is besig om dit in n realiteit te verander..
Ek is baie opgewonde en is so bly oor al die belangstelling wat ek al ontvang het..
Dit is die beste ding wat nog gebeur het en is so dankbaar vir almal se ondersteuning en liefde..
My page se naam gaan verander en dit gaan so bietjie geupdate word. So almal hou die page dop...
Tonett's School of Modern Dance
21/07/2017
Week 2- Dag 5: 19km in 1h30. Wat n heerlik draffie.. tyd so bietjie verbetter...
20/07/2017
Week 2 - Dag 4: stepper 60min, my eie tyd verbetter. Hahahahahahahahahahahaha whoop whoop 4'rounds of resistance band triceps workout 30reps each. Sweating like a pig....
Terwyl ek oefen gebeur sukkel goed.... uit gevang...
19/07/2017
Van Januarie 2017 tot Julie 2017.. harder werk laat jou meer die vrugte pluk...
19/07/2017
Week 2 - Dag.3: lekker draf gedoen so 13km en toe 4 rounds of cardio workout (doen 5 as jy kan).. hier is weer update van hoe ek vorder.
Elke lyn op my lyf was vir jou my kind, ek sal dit vir 9mnde weer doen. Daardie lyne op my lyf is n reminder hoe dankbaar ek moet wees, want julle is my grootste geskenk. Dis iets beautiful wat nooit van jou kan weg vat nie. Proud mommy....
18/07/2017
Week 2 - Dag 2: early morning jog with this. lovely view.. 3 rounds of legs workout...
17/07/2017
Week 2'-'Dag 1: stepper for 55min, core workout 2 rounds of 50 rep each.. sexy arm workout 2rounds of 30min workout..
Wat n stunning naweek. So lekker sneeu gaan kyk en in die sneeu gespeel. Was amazing... love love
14/07/2017
Week 1 - Dag 5: So ek het vanoggend vir n drafie gegaan. And I out done myself. I did 18km 1h45.. wow trots op my self... hands up... hahahahahhahahahahhaha
13/07/2017
Week 1 - Dag 4: running 10km, 1round sweaty ab. So vinnig soos wat jy kan... Dit het my 18min gevat...
Volgende keerwil ek dit nog vinniger doen. Amper nwk..
12/07/2017
Week 1 -'Dag 3: stepper 45min, 3 round of inner thigh 20reps each and 3 rounds of arm 20reps each
As hierdie foto kon beskryf sou ek se: wees n kind maak alles deur mekaar, explore die wereld en geniet dit teen volle.
11/07/2017
Week 1 - Dag 2: love to exercise in the outside world.. lekker koud lyk soos wit kerfees.. Run 8km. Spell your name workout
T - 30second wall sit
H - 5 burpee
A - 10chrunches
R - 30 second plank
E- 30second wall sit
N - 10 triceps dips
A - 10 chrunches
6 rounds
Geniet dit...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Ceres
6835
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |