Villagers R.V.K Citrusdal

Directions

Villagers R.V.K Citrusdal Villagers R.V.K from Citrusdal a small team in the Streekuitdaag🖤💛

ons eerste span om Villas te teenwoordig more teen Young Eagles💛💛🖤🖤☠️
07/08/2026

ons eerste span om Villas te teenwoordig more teen Young Eagles💛💛🖤🖤☠️

💛🖤 VILLAGERS B SPAN 🖤💛Hier is ons B-span wat more die klub met trots gaan verteenwoordig. Elke speler het ’n rol om te s...
07/08/2026

💛🖤 VILLAGERS B SPAN 🖤💛

Hier is ons B-span wat more die klub met trots gaan verteenwoordig. Elke speler het ’n rol om te speel, en saam veg ons vir elke meter, elke tackle en elke punt.

Sterkte manne! Speel met hart, speel vir mekaar en los alles op die veld. 💪🏉

One Team. One Family. One Villagers. 🟡⚫🍊

vroom vroom->Paleisheuwil!💛🖤
07/08/2026

vroom vroom->Paleisheuwil!💛🖤

let's go!💛🖤
07/08/2026

let's go!💛🖤

01/05/2026

Noordweste Streekuitdaag
Villagers R.v.k💛🖤 Vs Y-Eagles💙🤍

De-meul Sportgronde🫡

Kom en geniet die DAG in Aurora saam ons Boys💛🖤. 💛🖤
20/03/2026

Kom en geniet die DAG in Aurora saam ons Boys💛🖤.

💛🖤

16/03/2026

Saterdag 14Maart2026 was n game om nooit te vergeet nie.💛🖤
Ons Manne in geel en Swart het wel laat wakker geskrik maar die Na daardie wakker skrik het Young Blues 💙 begin sukkel .
Maar ons as Villagers wil vir Young Blues baie dankie Se vir die wedstryd.🖤💛💙🤍

Villagers A 29-34 Young Blues A
Villagers B 14-25 Young Blues B

Hierdie opkomende naweek is ons in Aurora waar ons manne wonderlike rugby gaan speel🖤💛.

🖤💛

Address

Brakfontein Mouton Citrus
Citrusdal

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Villagers R.V.K Citrusdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category