Protea RVK

Protea RVK Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Protea RVK, Sports Team, De Doorns.

PROMOSIE WEDSTRYD UITSLAENA EKSTRA TYD  πŸ’šπŸ’›
26/09/2026

PROMOSIE WEDSTRYD UITSLAE

NA EKSTRA TYD

πŸ’šπŸ’›

πŸ“Œ  πŸ’šπŸ’›
26/09/2026

πŸ“Œ
πŸ’šπŸ’›

ALL THE BEST FOR TODAY BOYS!   πŸ’šπŸ’›
26/09/2026

ALL THE BEST FOR TODAY BOYS!

πŸ’šπŸ’›

ONS SPAN VIR SATERDAG 26 SEPTEMBER 2026PROTEA RVK vs MCGREGOR RVK  πŸ’šπŸ’›
25/09/2026

ONS SPAN VIR SATERDAG 26 SEPTEMBER 2026

PROTEA RVK vs MCGREGOR RVK

πŸ’šπŸ’›

Happy Birthday Emmie! πŸŽ‚πŸŽ‰πŸŽŠ  πŸ’šπŸ’›
25/09/2026

Happy Birthday Emmie! πŸŽ‚πŸŽ‰πŸŽŠ
πŸ’šπŸ’›

24/09/2026

Neem asseblief kennis dat alle buspryse,busvertrektye asook hekpryse dieselfde bly as verlede naweek.

BUSPRYS
β€’Per persoon R100
β€’Bestuurslede en Spelers R50

BUSVERTREK
β€’Bo Vallei - 08h00
β€’Dorp - 08h15
β€’Sandhills - 08h20

HEKPRYSE
β€’Volwassenes - R40
β€’HoΓ«rskool kinders - R40
β€’Kinders - (12 jaar en jonger) R10 β€’Voertuie - R10
β€’Pensioenarisse - Gratis met bewyse van ID

πŸ’šπŸ’›

Goeie dag Protea Faithful Op Sondag, 6 September 2026, was die Protea Faithful bevoorreg om saam met die Afrika Metodist...
24/09/2026

Goeie dag Protea Faithful

Op Sondag, 6 September 2026, was die Protea Faithful bevoorreg om saam met die Afrika Metodiste Episkopale Kerk (AME Kerk) en Pastoor Ashlyn C. Noble te wees, waar hy ’n besondere diens en woord van aanmoediging met ons gedeel het.

Namens Protea RVK en Bestuur wil ons opregte dank uitspreek aan Pastoor Ashlyn en sy gemeente vir die warm ontvangs, die mooi boodskap van hoop en bemoediging en vir die liefde en ondersteuning wat aan ons betoon is.

Baie dankie ook vir die ruimhartige skenking aan Protea RVK. Ons waardeer hierdie gebaar opreg. Dit beteken vir ons en ons klub baie om te weet dat daar mense en gemeentes is wat saam met ons staan en ons ondersteun.

Mag die Here Pastoor Ashlyn sy gemeente en elke lid van die AME Kerk ryklik seΓ«n vir alles wat julle vir ons beteken het. πŸ™πŸ’šπŸ’›

Protea RVK en Bestuur sΓͺ BAIE DANKIE!

πŸ’šπŸ’›

πŸ“Œ
21/09/2026

πŸ“Œ

𝐍𝐀 ’𝐍 πŽππ–πˆππƒπ„ππƒπ„ ππ€π–π„π„πŠ 𝐕𝐀𝐍 ππ‘πŽπŒπŽπ’πˆπ„/π‘π„π‹π„π†π€π’πˆπ„, π‹π„πˆ 𝐀𝐋𝐋𝐄 ππ€π€πˆπ„ 𝐖𝐄𝐄𝐑 𝐍𝐀 𝐂𝐄𝐑𝐄𝐒 π•πˆπ‘ πƒπˆπ„ πŸπƒπ„ 𝐁𝐄𝐄𝐍 𝐕𝐀𝐍 πƒπˆπ„ ππ‘πŽπŒπŽπ’πˆπ„/π‘π„π‹π„π†π€π’πˆπ„ π–π„πƒπ’π“π‘π˜πƒπ„.

Die spanne wat nie daarin kon slaag om hul eerste wedstryd te wen nie, kry nou ’n tweede kans teen die Grootuitdaag-spanne wat 11de geΓ«indig het.

Een wedstryd. Een kans. Een doel: PROMOSIE!

Goeie dag Protea Faithful. Ons is weer terug hierdie naweek!πŸ“… Saterdag, 26 September 2026πŸ“ Lyell St Sportgronde, CeresπŸ‰ ...
21/09/2026

Goeie dag Protea Faithful.

Ons is weer terug hierdie naweek!

πŸ“… Saterdag, 26 September 2026
πŸ“ Lyell St Sportgronde, Ceres
πŸ‰ Protea RVK vs McGregor RVK
πŸ”₯ Promosie/Relegasie Wedstryd

Die stryd gaan voort.Ons manne kry weer ’n kans om alles op die veld te gee. Kom staan saam die span en wys hulle dat die Protea Faithful agter hulle staan.

Meer inligting volg later die week.

πŸ’šπŸ’›

PROMOSIE-WEDSTRYD UITSLAE   πŸ’šπŸ’›
19/09/2026

PROMOSIE-WEDSTRYD UITSLAE

πŸ’šπŸ’›

Address

De Doorns

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Protea RVK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category