14/09/2026
MINDER AS 8 MAANDE.
Die aftel het begin.
15 MEI 2027.
DIE POORT ROEP.
Nie vir almal nie.
Vir dié wat bereid is om hom aan te vat.
Kilometers. Klim. Hitte. Wind.
En daardie oomblik wanneer jy wonder:
“Hoekom doen ek dit aan myself?”
Omdat jy kan.
MEIRINGSPOORT CHALLENGE 2027
De Rust → deur die poort → tot by die einde.
Begin nou.
Die poort wag nie.