26/09/2026
🔥🐻 THE BIG DADDY HAS ARRIVED🐻🔥
Ons het die PAPPABEER van braais gebou! 😎🔥
Hierdie is nie sommer net ’n braai nie. Dis ’n volledige braai-ervaring, ontwerp vir die ou wat nie met minder tevrede is nie!
💪 ADJUSTABLE KOLEBAK
Braai met twee grids aan weerskante, of maak plek vir een groot grid. Jy besluit!
🔥 3MM STAINLESS STEEL GRIDS
Sterk, premium en gebou vir serious braai sessions.
🍖 ROTISSERIE GRID
Met plek vir 6 espetada skewers. Want hoekom net een ding op die vuur hê?
🗄️ BUILT-IN STORAGE
’n Aslaai en twee koslaaie onder die braai. Alles op sy plek, reg waar jy dit nodig het.
🪵 THE ULTIMATE WORKSPACE
Die deur gly netjies onder die braai in en onthul ’n ingeboude oak-hout werkblad. Meer werkspasie wanneer jy braai, sonder dat dit in jou pad is.
Elke detail is met ’n doel ontwerp. Elke feature maak die braai-ervaring net nóg beter.
This is what happens when you stop dreaming about the ultimate braai and start building it! 🔥
En hierdie is maar net nog ’n voorbeeld van wat moontlik is wanneer jou braai custom gebou word.
Wat sal jy alles op hierdie beast se vuur sit? 👀🔥
📲 073 288 1575
📧 [email protected]