Woordkuns en Wyn

Woordkuns en Wyn

Share

Inclusive and vibrant space for people with a shared passion for music and poetry.

02/12/2023

.en.wyn aand 🌞

Photos from Woordkuns en Wyn's post 30/11/2023

Nog een dag om te gaan!

Onthou om jou kaartjies te kry!

Ons is lief vir musiek, gedigte, kuns en wyn, as gevolg van julle!

Photos from Woordkuns en Wyn's post 12/11/2023

Onthou om jou kaartjies te kry vir Woordkuns en Wyn saam met Jacob Swann!

Kaartjies is R150!

Beskikbaar op Quicket - link in ons bio
Kontak vir Angelique vir meer inligting - 0784742314

Kan nie wag om julle daar te sien nie 🎵🤩😍

12/11/2023

Wat is Woordkuns en Wyn sonder KUNS?

Nelle kuns maak amazing charcoal portraits. Haar kuns word geinspireer deur menslike emosies wat bedoel is om gevoel te word.

Het jy al kaartjies vir die 1ste Desember 2023? Kom luister na se amazing stem, kyk na .art se ongelooflike kuns, luister die mooiste gedigte en drink lekker wyn!

Kaartjies beskikbaar by Quicket - link in ons bio of kontak vir Angelique 0784742314.

Photos from Woordkuns en Wyn's post 12/11/2023

Dankbaar vir hierdie mense wil glo in dieselfde dinge as ons.

Dankie dat julle, julle stemme en harte met ons deel.

Moet nooit ophou skryf nie!

08/11/2023

Stuur jou liedjie of gedig vir ons 🎵🎤

Waarom is jy só lief vir jou mense? Wat maak jou gelukkig? Wat maak jou hartseer?

Ons wil luister na jou hart!

Message vir Angelique - 0784742314

08/11/2023

Stuur jou liedjie of gedig vir ons 🎵🎤

Waarom is jy só lief vir jou mense? Wat maak jou gelukkig? Wat maak jou hartseer?

Ons wil luister na jou hart!

Message vir Angelique - 0784742314

08/11/2023

Kom luister na mooi woorde, kyk besonderse kuns, drink lekker wyn en JACOB SWANN.

Ons laaste een vir die jaar!

Koop jou kaartjies op Quicket of whatsapp vir Angelique 0784742314

Dit gaan mooier, beter en lekkerder wees.

1 Desember 2023 18:30 by

25/10/2023

https://qkt.io/FDn5N9

Wat meer soek jy as Tasché, digters, goeie wyn van D’Aria, mooiste kuns en RUGBY? 🏉🍷🎻🎵

Kom kyk dit Vrydag aand by Virginia Coffee Roastery.

Kaartjies is R160 en R80 vir 2 buger’sliders’ en chips. Dit sluit wynproe in 🍷🍔

Kaartjies beskikbaar by Quicket!

23/10/2023

Beste nuus!

Na die mooi liedjies van , amazing gedigte, mooiste kuns van , lekkerste wyn van en ongelooflike burgers van KYK ONS SAAM DIE RUGBY!

Hoe flippen amazing is dit nie?

Share bietjie met ons wat jy d**k score gaan wees tussen Argentinië en Engeland en wen ‘n bottel wyn van D’Aria!

Koop jou kaartjies nou!

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Durbanville?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Durbanville
7550