08/08/2026
0/14’s se Interskole 🔴🟡🔵
Baie Geluk dogters🙌 Ons is trots op julle! Ons is bevoorreg & dankbaar dat ons so baie 0/14-spanne het wat kon Interskole speel🫶
🇹🇩
DoefDoefDurbies❤️💛💙
Hierdie is die Hoërskool Durbanville se amptelike Netbal Facebook blad.
08/08/2026
0/14’s se Interskole 🔴🟡🔵
Baie Geluk dogters🙌 Ons is trots op julle! Ons is bevoorreg & dankbaar dat ons so baie 0/14-spanne het wat kon Interskole speel🫶
🇹🇩
DoefDoefDurbies❤️💛💙
08/08/2026
0/15’s se Interskole uitslae🔴🟡🔵
Baie Geluk dogters🙌 Ons is trots op julle🫶
🇹🇩
DoefDoefDurbies❤️💛💙
08/08/2026
0/16’s se Interskole uitslae 🔴🟡🔵
Baie Geluk meisies!
Ons is trots op en dankbaar vir julle🫶
🇹🇩
DoefDoefDurbies❤️💛💙
07/08/2026
❤️💛💙
Wishing our 4 WC Schools all of the best at the South African Schools Netball - SASN 15 Kay Motsepe Championship.
Hoërskool Durbanville
Nomzamo HS Netball
Paarl Gimnasium
Umyezo High
06/08/2026
0/17’s se Interskole was baie suksesvol🌟. Al 4 spanne het hulle baie goed van hulle taak gekwyt🙌
Ons is trots op julle!!🫶
🇹🇩
DoefDoefDurbies❤️💛💙
05/08/2026
Baie Baie Dankie vir die Mooiste fotos!!!
Jy het ons girls pragtig vasgevang deur jou kamera-lens🫶✨
05/08/2026
05/08/2026
Ons Matrieks het ‘n Baie Suksesvolle Interskole 2026 gehad en maak klaar met skoolnetbal met ‘n ‘Bang’💥💥💥
Baie Geluk girls!!!
Ons is baie trots op julle!!!
Ons waardeer al julle tyd, opofferinge en liefde vir netbal!
Ons gaan julle mis 🫶
🇹🇩 ❤️ ✨
DoefDoefDurbies❤️💛💙
05/08/2026
Durbies Netbal is Dankbaar🫶
Baie Dankie aan almal wat ons 0/15A span se Buddy Night ondersteun het by Bossa!
Dit word opreg waardeer!
Die girls het ‘n heerlike aand gehad🤩
🇹🇩 🙌
DoefDoefDurbies❤️💛💙
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |