Durbell Old Boys Rugby

Durbell Old Boys Rugby Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Durbell Old Boys Rugby, Sports Team, 1 Sport Way, Durbanville.

πŸ‰πŸ”₯ SO SKOP DIE PAARL TOER AF! πŸ”₯πŸ‰Lekker manne.Lekker gees.En nog lekkerder rugby! πŸ»πŸ‰Dis ’n Durbie-ding! πŸ”΄βšͺπŸ”΅FUN β€’ FRIENDSH...
24/09/2026

πŸ‰πŸ”₯ SO SKOP DIE PAARL TOER AF! πŸ”₯πŸ‰

Lekker manne.
Lekker gees.
En nog lekkerder rugby! πŸ»πŸ‰

Dis ’n Durbie-ding! πŸ”΄βšͺπŸ”΅

FUN β€’ FRIENDSHIP β€’ FRATERNITY

SANGORA

24/09/2026

πŸ”₯πŸ‰ HIER KOM DIE GEES! πŸ‰πŸ”₯

Durbell Old Boys is oppad! πŸ”΄βšͺπŸ”΅

Nou Toer ONS πŸ»πŸ‰

SANGORA

Waarvoor is jy bekend by die klub?Bekend vir rustigheid en klamteWie in die span chirp die meeste en hoekom?Chippie chir...
23/09/2026

Waarvoor is jy bekend by die klub?
Bekend vir rustigheid en klamte

Wie in die span chirp die meeste en hoekom?
Chippie chirp die meeste, seker omdat hy wil.

Wie in die span vertrou jy die meeste en wie die minste? πŸ˜…
Zet vertrou ek die meeste, never trust a skinny cook.
Vertrou vir Brandewyn die minste, bring vreemde geraamtes uit hul kas.

Wat is die grootste leuen/verskoning wat jy al gebruik het om uit ’n Woensdagaand-oefening te kom?
Maak nie verskonings nie, kom ten minste daar uit.

Wie is die grootste red flag in die span? 🚩
Red flag, daar’s nie net een red flag nie, daar’s baie. Almal is maar ’n bietjie van ’n grensgeval. Bv. Jayson se Brother speech in Mosselbaai: Liefde, respek in die gees van die game..... 5 min later (@& #^% #&$&$l) ... en as Neelsie se hande toe is...

Old Boys rugby in een sin?
Durbies in een sin... Wilde honne, Wille honne, Wille honne, een vir almal, almal vir een, o ja en Flekkie...

Wie is die eerste ou wat jy sal bel as jy iemand nodig het om ’n lyk weg te steek?
Kaalvoet Piet, as ons klaar is gaan ons verseker nog ’n dop iewers drink.

Waarvoor is jy bekend by die klub?Checkers Sixty60 se beste drywer. Hotwire hom nou. πŸ›΅πŸ’¨Wie in die span chirp die meeste ...
23/09/2026

Waarvoor is jy bekend by die klub?
Checkers Sixty60 se beste drywer. Hotwire hom nou. πŸ›΅πŸ’¨

Wie in die span chirp die meeste en hoekom?
Chippie – want stilte is nie sy sterk punt nie. πŸ˜‚

Wie in die span vertrou jy die meeste en wie die minste? πŸ˜…
Meeste – Bennie Hawley 🀝
Minste – Rian Basson… πŸ˜…

Wat is die grootste leuen/verskoning wat jy al gebruik het om uit ’n Woensdagaand-oefening te kom?
β€œEk kan ongelukkig nie vanaand oefen nie, ek moet mΓ΄re vroeg opstaan.” 🀣

Wie is die grootste red flag in die span? 🚩
Klip. Geen verduideliking nodig nie. πŸš©πŸ˜‚

Old Boys-rugby in een sin?
Ons word ouer, maar die gees bly 18. πŸ»πŸ‰

Wie is die eerste ou wat jy sal bel as jy iemand nodig het om ’n lyk weg te steek?
Bennie Hawley – hy vra eers waar en wanneer. πŸ˜‚

πŸ”΄βšͺπŸ”΅ PROUDLY BACKED BY PARTSCORP πŸ”§πŸ‰The Durbell Old Boys are incredibly proud to have PartsCorp as one of our valued spons...
23/09/2026

πŸ”΄βšͺπŸ”΅ PROUDLY BACKED BY PARTSCORP πŸ”§πŸ‰

The Durbell Old Boys are incredibly proud to have PartsCorp as one of our valued sponsors.

Specialising in original equipment manufacturer (OEM) replacement parts for restaurant equipment, PartsCorp helps keep commercial kitchens running, supporting major brands through a national and international distribution network.

A massive thank you to PartsCorp for backing the Durbell Old Boys and supporting our team both on and off the field.

Keeping kitchens running. Keeping the Old Boys gees going! πŸ”§

🌐 Visit www.partscorp.co.za to find out more.

Please support the businesses that support us.

Waarvoor is jy bekend by die klub?As ek hak, hak ek myself ook graagWie in die span chirp die meeste en hoekom?Mnr. Kroo...
23/09/2026

Waarvoor is jy bekend by die klub?
As ek hak, hak ek myself ook graag

Wie in die span chirp die meeste en hoekom?
Mnr. Kroon, voel jammer vir enige skeidsregter wat nie aan sy regte "kant" is nie

Wie in die span vertrou jy die meeste en wie die minste?
Meeste: Kleinman, sal jou altyd waarsku dat hy jou gou onder die bus gaan gooi.
Minste: Jerry, kom met geen waarskuwing.

Wat is die grootste leuen/verskoning wat jy al gebruik het om uit ’n Woensdagaand-oefening te kom?
Moet kinders oppas want mamma se kop is seer.

Wie is die grootste red flag in die span?
Jacques Visser, silent assassin

Old Boys rugby in een sin?
Don't be a D$$5
As 1 sing dan sing almal saam
Lekker rugga

Wie is die eerste ou wat jy sal bel as jy iemand nodig het om ’n lyk weg te steek?
Kaalvoet Piet (man that does not leave a scent or a trace)

πŸ”₯ 1 DAY TO GO!Die tasse is gepak. Die manne is lus.MΓ΄re vat die Durbell Old Boys die gees Paarl toe!! πŸ˜‚πŸ»πŸ”΄βšͺπŸ”΅     SANGORAD...
23/09/2026

πŸ”₯ 1 DAY TO GO!

Die tasse is gepak. Die manne is lus.

MΓ΄re vat die Durbell Old Boys die gees Paarl toe!! πŸ˜‚πŸ»πŸ”΄βšͺπŸ”΅

SANGORA
Durbell Old Boys Rugby

Waarvoor is jy bekend by die klub?For breaking ankles 🀣Wie in die span chirp die meeste en hoekom?Zet, always has an ans...
22/09/2026

Waarvoor is jy bekend by die klub?
For breaking ankles 🀣

Wie in die span chirp die meeste en hoekom?
Zet, always has an answer and brings a vibe to any occasion.

Wie in die span vertrou jy die meeste en wie die minste? πŸ˜…
Meeste: Ralfie, always has a Virgin's back.
Minste: Chippie, he will throw you under the bus and make you drink 🀣

Wat is die grootste leuen/verskoning wat jy al gebruik het om uit ’n Woensdagaand-oefening te kom?
I played golf in the afternoon and got drunk, so I can’t make it.

Wie is die grootste red flag in die span? 🚩
JP, when Jerry comes out 🀣

Old Boys rugby in een sin?
Love, laughter and brotherhood for all family and friends.

Wie is die eerste ou wat jy sal bel as jy iemand nodig het om ’n lyk weg te steek?
Fourie. He’s a big man and can help carry 🀣

22/09/2026

So het die manne begin gees bou en hulself behoorlik voorgestel. πŸ˜‚πŸ»

NOU TOER ONS! πŸ‰πŸ”₯🍻

Waarvoor is jy bekend by die klub?Dhanya wors and the waap waap Datsun.Wie in die span chirp die meeste en hoekom?Must b...
22/09/2026

Waarvoor is jy bekend by die klub?
Dhanya wors and the waap waap Datsun.

Wie in die span chirp die meeste en hoekom?
Must be James. He doesn’t stop talking.

Wie in die span vertrou jy die meeste en wie die minste? πŸ˜…
None of them. They all want to hinkepink you.

Wat is die grootste leuen/verskoning wat jy al gebruik het om uit ’n Woensdagaand-oefening te kom?
I got buleru from the Mongolian crabs.

Wie is die grootste red flag in die span? 🚩
Must be Warren the Bull and Jerry. They battle each other on tour.

Old Boys rugby in een sin?
Lekka social, but still physical on the field and off the field, with a bunch of hooligans you call friends.

Wie is die eerste ou wat jy sal bel as jy iemand nodig het om ’n lyk weg te steek?
You can call any of them. They’ll be down to have your back. It just depends who answers.

Address

1 Sport Way
Durbanville
7551

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Durbell Old Boys Rugby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category