13/02/2023
Daar is baie miskonsepsies rondom bellydancing...
♡ Jy hoef nie jou maag te wys nie
♡ Jou liggaam kan enige vorm of groote wees
♡ Verskeidenheid ouderdomme is welkom( tans het ek 14 tot 60+ jariges in my sessies)
Probeer gerus n sessie ...dit is groot pret!
Saret 062 753 4977
22/01/2023
11/05/2022