07/08/2025
Hi Everyone!
It is almost time again for our annual Van Zuydam Mixed Tournament on Saturday, 30st August 2025.
Please find herewith the official invitation with all of the important information.
For entries and/or further information, please contact Marize @ 072 437 5358
We look forward to seeing you there!
Note: League level players only.
19/06/2025
It is with deep sadness that we share the passing of our beloved husband, father, grandfather, and the proud leader of Boland Tennis for many years.
Our dad was a dedicated and loyal man whose passion and talent for tennis shaped not only his own life but the lives of so many around him. The Boland Tennis community became his second family, and he poured his heart into every aspect of the sport — from developing junior players to guiding teams and shaping the future of tennis in South Africa.
The many tributes and loving messages we’ve received from past players, families, and colleagues are a true reflection of the impact he made. The memories, stories, and overwhelming respect shared have carried us through this difficult time.
He was a true professional — a committed coach, mentor, and expert in the tennis world. The success of his players brought him immense pride, and his legacy will live on in every life he touched.
He leaves behind his loving wife Linda, his four children, fifteen grandchildren, and a wide circle of family, friends, and fellow tennis lovers.
We salute a true legend. Our dad, our coach, our leader — we’ll see you on the court again one day.
13/05/2024
A few shots from the weekend's Social Tennis! Keep an eye on the Social Tennis Whatsapp group for more info!🏆🎾
28/08/2023
Van Zuydam Gemengde Toernooi 26 Aug '23
Baie dankie aan ons borg Van Zuydam Konsult wat die dag moontlik gemaak het. Dankie ook aan elke speler wat deelgeneem het en die tyd gemaak het om te kom speel. Tussen die wolke het ons dit gemaak en was die dag 'n groot sukses. Sien julle weer volgende jaar😀🎾
11/06/2023
Durbanville Tennisklub Golfdag 2023.
Baie dankie aan ons hoofborg Leapfrog eiendomme Durbanville Leapfrog Property Group, Joey's vleisprodukte Durbanville vir die wors, Aurora Spar vir die buns en Coke vir die water en powerade. Dankie ook aan al ons spelers, almal wat pryse geskenk het en 'n bydrae gelewer het om die dag 'n groot sukses te maak. Dankie Wolfgang Riebe, die MC van die aand, jy het ons vermaak met jou kulkuns en grappe. Ons waardeer dit opreg.
17/11/2022
Ladies Morning League Round Robin. Congratulation to Durbanville A on winning the morning league season. 👏🍾
08/11/2022
Dear Members
You are cordially invited to attend Durbanville Tennis Club's year-end function for a fun filled day of braai and tennis .
Date: Sunday, 27 November 2022
Time: 10am - 15pm
Please bring own meat to braai
The club will provide wood, buns and a salad.
RSVP by 24 November 2022 to
Reome : 082 463 4344 or [email protected]
We look forward to seeing you all there!
Geagte Lede
Julle word vriendelik uitgenooi na Durbanville Tennisklub se jaarlikse afskeidsfunksie vir ‘n pretdag van braai en tennis .
Datum: Sondag, 27 November 2022
Tyd: 10am - 15pm
Bring asb julle eie vleis vir die braai
Die tennisklub sal hout, brood rolletjies en ‘n slaai voorsien
RSVP teen 24 November 2022 by Reome : 082 463 4344 of [email protected]
Ons sien uit om julle almal daar te sien!
23/08/2022
Van Zuydam toernooi.
Baie dankie aan ons borg Zuydam Konsult wat die dag moontlik gemaak het. Dankie aan elke speler wat deelgeneem het. Ons waardeer dit opreg. Sien julle volgende jaar.
20/06/2022
Suksesvolle Bingo aand gehou by Durbanville Tennisklub. Dankie aan ons Bingo aanbieder, Sonja vir 'n heerlike aand van pret en plesier!
22/05/2022
Golfdag 2022. Baie dankie aan al ons borge. Sonder julle is so dag nie moontlik nie. Ons waardeer dit opreg. Baie dankie aan
Leapfrog, Spar Aurora, Joey's, Mondaine, Rawson, KWV, Coke, Pegasus, Durbanville Wellness, Bodytec, Meerendal, Groot Phesantekraal, Diemersdal, Yoco Eatery, Mugg&Bean, Hino Toyota, Tops en almal wat bygedra het met die pryse en hamper. Ons waardeer dit opreg. Die dag was 'n groot sukses!!