SA Jagters-Hunters Sebra

SA Jagters-Hunters Sebra

Share

SA Jagters en Wildbewaringsvereninging - Sebratak, Witbank. | SA Hunters and Game Concervation Association - Sebra Branch, Witbank.

25/10/2025

Join us for our grand opening on 1 November 2025.

10/04/2025

SA Jagters Sebra Streek Skiet
26 April

MDS
20m Handwapen
25m en 50m Presisie
Juniors

Vir Lede wat belangstel en wat skiet gaan bywoon , sluit aan by on WhatsApp groep vir inligting

https://chat.whatsapp.com/F7b8OIAEKvXDGWg46or0cl

Photos from SA Jagters-Hunters Sebra's post 23/03/2025

SA Jagters Sebra Tak het op 22 Maart Lapua Uitdaag Skiet aangebied

Dit was 'n baie lekker dag gewees

Baie dankie aan elke skut wat saam ons die dag geniet het.

Baie dankie aan die Sebra span vir julle harde werk , sonder julle sou die dag nie moontlik gewees het nie

Sebra Span :

A Diederiks
L Diederiks
J Louw
D Louw
J Heyns
A Prinsloo
J van den Berg
C van den Berg
A Roesch
S Sheepers
F Van Der Tas
P Potgieter
J Fourie
H du Toit
R Behrens
A Kroep
G Helberg
H Helberg
S Haasbroek
D Snyman

Baie geluk aan al die wenners van die dag

04/03/2025
Photos from SA Jagters-Hunters's post 06/11/2024
Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Emalahleni?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Emalahleni
1034