Die Boer Stal

Die Boer Stal

Share

Die Boer Stal is in George geleë. Ons is 'n Perdrysentrum, ons bied binne- en buite livery, ponieri

Photos from Die Boer Stal's post 24/06/2022


Ruvoer / Roughage

Lucern Bales R110 per bale
Prima Grade Lucern +- 35kg R160 per bale
Oathay/Hawer R100 per bale
Chaff +-15kg per R80 bag


[email protected]

Photos from Die Boer Stal's post 23/06/2022

Ons stalle van 3,9 m x 4 m is groot, met ruim skaafsels om seker te maak jou perd is gemaklik en goed uitgerus.🐴❤️

Die Boer Stal bied professionele en individuele versorging aan elke perd in 'n ontspanne, gesinsgeoriënteerde atmosfeer.

Ons het n awesome personeel wat toegewy is aan jou perde se behoeftes.

www.dieboerstal.co.za
[email protected]

20/06/2022

Goeie more🌞
Die Boer Stal is in George geleë. Ons is n Perdryskool en sentrum. Vir meer inligting oor ons toekomstige ontwikkelings en gebeure, stuur vir ons n epos - [email protected]
Of volg ons Blad - 🐴💙

Photos from Die Boer Stal's post 16/06/2022

Vir die jong span
Diere Donderdag
Fassinerende feite oor Perde 🐴
- 'N Perd se ouderdom kan deur sy tande beraam word
- Perde kan leef om meer as 30 jaar oud te wees
- Perde is Herbivore
- 'n Manlike perd is 'n hings en 'n vroulike perd is 'n merrie
- Die algemene term vir 'n jong perd is 'n vul
- Die perd se hoef is eintlik die vergrote nael van die middeltoon.
Lees meer - https://af.wikipedia.org/wiki/Perd
🐴🦉🐶🐗
Stuur vir ons n epos [email protected]
www.dieboerstal.co.za

Photos from Die Boer Stal's post 09/06/2022

Ken jy al die name van die groente?🥦🥒🍅🥑
Druk, lamineer en gebruik as n legkaaart.
Die Boer Stal


www.dieboerstal.co.za

07/06/2022

Die Boer Stal is 'n Perdrysentrum in George geleë, ons bied binne- en buite livery (stalle) aan vir Perde, ons gee ook lesse oor ruiterkuns en perdeskou opleiding.🏇 Tans het ons 'n dresseerarena, oefenarena en 2 lunge ringe. Ons het die volgende ruvoer beskikbaar - Lucerne, Oathay, Chaff. 🌾
Vir meer inligting
www.dieboerstal.co.za
Like ons Facebook blad
Boer Stal
083 532 5338
[email protected]

Photos from Die Boer Stal's post 06/06/2022


Ruvoer / Roughage
Lucern Bales R110 per bale
Prima Grade Lucern +- 35kg R160 per bale
Oathay/Hawer R100 per bale
Chaff +-15kg per R80 bag

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in George?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


Vleifarm, Sinskabrug
George
6530

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00