24/07/2022
Trots op hierdie groep manne. Nie die resultaat wat ons wou hĂȘ nie, maar die Hawkie Boys sal sterker terug kom. Baie dankie aan Lauren Lynn Prince van Red Lion Lounge vir die pragtige T-Shirts.
R.I.P
The Hawkey Boys Cricket team was established in 2022 in rememberance of our late friend Danville van Heerden, who tragically passed away on the 07th of May 2022.
24/07/2022
Trots op hierdie groep manne. Nie die resultaat wat ons wou hĂȘ nie, maar die Hawkie Boys sal sterker terug kom. Baie dankie aan Lauren Lynn Prince van Red Lion Lounge vir die pragtige T-Shirts.
21/07/2022
21/07/2022
Eerste wedstryd vir die seisoen. Hawkey BOYS stap weg met 'n gemaklik wen oor die Bulldogs.
Bulldogs is eerste aan die kolf en word almal uitgehaal vir 81 lopies met 9.3 overs oor. Hawkey BOYS wen die wedstryd met 8 paaltjies.
Wilton 29
Alvin 43*
Darryl 11*