17/05/2026
More Than Fishing 3: Avontuur van Visvang, Stories en Oorwinning - For Anglers Digital Angling Network
’n Inspirerende reeks met Nico Nell vol kragtige Christelike getuienisse en geloofsverhale uit die Suid-Kaap tesame met visvang-avonture.
29/03/2026
Kleinbrak rivier se jong Leeries, great fun op
"ligte hengel-gerei"... Janko Nell
29/03/2026
More Than Fishing: Avontuur van Visvang, Stories en Oorwinning - For Anglers Digital Angling Network
’n Inspirerende reeks met Nico Nell vol kragtige Christelike getuienisse en geloofsverhale uit die Suid-Kaap tesame met visvang-avonture.
29/03/2026
Kosmaak - Beef burgers op die strand!
Ons sluit die dag af met kosmaak op die strand en op die spyskaart is Beef Burgers op roosterbrood!
29/03/2026
VISVANG - Zandré vang haar eerste vis... en in die oseaan wat sy haar lewe wou beëindig, GENEES sy!
Ons besoek een van my gunsteling hengel areas in die asemrowende Suidkaap! Zandré vang haar eerste sandhaai en ons word bederf met skole dolfyne. Ons vind on...
30/01/2026
Going from snorkling in the spectacular rock pools of Gerickes to tight lines with a beauty!
ROTS- EN STRAND: ’n Onvergeetlike Oggend by Gericke’s - For Anglers Digital Angling Network
’n Dag ná volmaan bring springgety by Gericke’s ’n oggend van snorkel, hengel, geloof en ’n onvergeetlike stryd met ’n kragtige amberjack.
01/01/2026
Amberjack at Gerickes Point, Janko Nell - STYWE LYNE - latest issue out now! Passionate about angling...? Here's how to become a member of the ForAnglers digital Angling network (click on link below) https://foranglers.co.za/become-a-member/
Dive into our latest catch! The new issue is out now.
https://foranglers.co.za/januarie-january-2026