25/04/2025
Ons het ’n fantastiese toernooi gehad tydens die Junior Hokkieweek by OHS, waar ons die voorreg gehad het om die vier All Star-spanne te borg met ongelooflike mooi hemde.
Baie dankie vir die geleentheid om betrokke te raak – daar was soveel talent onder al die spanne wat deelgeneem het. Baie geluk aan al die kinders
Mendoza - the brand
28/03/2024
30/11/2023
30/11/2023
28/03/2023
27/03/2023
27/03/2023