Young Leaves RFC

Call Directions

Young Leaves RFC Young Leaves RFC is n plaaslike rugby span van Waboomskraal aan die hang van die Outeniqua Pas.

Goeiemôre almal. Ons nooi graag  Al die Young Leaves RFC SPELERS,BESTUUR EN ONDERSTEUNERS en die hele gemeenskap uit om ...
22/09/2026

Goeiemôre almal. Ons nooi graag Al die Young Leaves RFC SPELERS,BESTUUR EN ONDERSTEUNERS en die hele gemeenskap uit om Sondag saam met ons die RIMMON PINKSTER diens by te woon.

Sondag 27 September om 09:00 by Waboomskraal Sentrum.

Kom ons staan saam in geloof en geniet ’n mooi oggend in die Here se teenwoordigheid.Dit is om ons goeie seisoen op n gepaste wyse af te sluit.


#9

09/09/2026

AFSLUITING VAN ’N SEISOEN❤️🏉

Ons het gekom aan die einde van ’n lang, uitdagende en onvergeetlike rugbyseisoen. 🏉

Alhoewel ons nie die finale gewen het nie, is ons ongelooflik trots op wat Young Leaves hierdie seisoen bereik het. Die eindtelling bepaal nie die harde werk, opoffering, toewyding en hart wat elke speler op die veld gewys het nie. 💪❤️💙

Aan ons SPELERS— dankie dat julle elke wedstryd alles gegee het. Julle het ons trots gemaak en gewys wat ware spanwerk beteken. Hou julle koppe hoog! en behou die broederskap band wat julle hierdie jaar gebou het!! 👏🏉

Aan ons ONDERSTEUNERS — van die eerste wedstryd tot die finale, het julle langs die span gestaan. Julle ondersteuning, stemme en aanmoediging het die verskil gemaak. Young Leaves sou nie dieselfde wees sonder julle nie. 🙌❤️💙

Aan ons KLUB BESTUUR EN COACH — dankie vir al die harde werk agter die skerms, die tyd, opoffering en liefde vir die klub. Julle werk word raakgesien en waardeer. 👏

En ons ook ’n spesiale eerbetoon gee aan GOTTAS . ❤️
#9 — jou naam en jou nalatenskap sal altyd deel wees van hierdie klub. Jy sal onthou word vir jou passie, jou liefde vir die spel en die merk wat jy op Young Leaves gelos het.

Die seisoen is verby, maar die Young Leaves-gees leef voort. 🌿🏉

Ons het saam gestaan. Ons het saam geveg. En ons sal weer saam terugkom.

YOUNG LEAVES — ONS IS HIER! 💙❤️🏉

06/09/2026
05/09/2026

Hartseer dag op kantoor ons het die finaal verloor 19-13.
Jammer Godfrey Jacobs 😭.
Baie geluk Towerkop Tigers


03/09/2026

🏉🔥 KAROOSTREEKFINAL 🔥🏉

Young Leaves A is gereed om met trots, hart en passie te speel. ❤️💙
Nou is dit tyd om saam te staan, die manne te ondersteun en die stadion te laat dreun! 🙌🔥

Een span. Een familie. Een missie.

💥 HIER KOM DAAI BOM!
💙❤️ #9

🔥
🏉

!!
01/09/2026

!!

Program!!
31/08/2026

Program!!

🏉 SWD EERSTE LIGA B, MULTISURE CORPORATION KAROO & COASTAL REGION FINALS 🏉

🗓 Saturday, 05 September 2026
📍 Van Riebeeck Stadium, Mossel Bay

🏆 PROGRAMME

08h30 — Gates Open

B-FIELD
10h00 — Karoo: Kavaliers B vs Kango Utd B
11h30 — Coastal: Formosa Phoenix vs Herbertsdale Warriors (3rd Place)
13h00 — Eerste Liga B: Mossel Bay Marlyne B vs Calitzdorp B

A-FIELD
12h30 — Multisure Corporation Karoo: Young Leaves A vs Towerkop Tigers A
14h00 — Multisure Corporation Coastal: Sunshine Utd A vs Kranshoek Dolphins A
15h30 — Eerste Liga B: Thistles A vs Ladismith A

🕖 19h00 — Stadium Lockdown

🎟️ ENTRANCE FEES

Adults: R30
Scholars: R20
Parking: R20

🔥 A full day of rugby awaits at Van Riebeeck Stadium!
Come support the teams as they battle it out for regional honours.

Don’t miss the action! 🦅🏉

ONE LAST DANCE!!! Final week is uiteindelik hie!! LW:DIE FINAAL VIND PLAAS OP DIE VAN RIEBEECK STADIUM MOSSELBAAI EN NIE...
31/08/2026

ONE LAST DANCE!!!
Final week is uiteindelik hie!!
LW:DIE FINAAL VIND PLAAS OP DIE VAN RIEBEECK STADIUM MOSSELBAAI EN NIE MEER OUTENIQUA PARK.

#9


25/08/2026

Eerstens dankie aan ONS HEMELSE VADER 🙏 wat saterdag se dag moontlik gemaak het.
Tweedens dankie vir al die ondersteuners wat bly glo het in ons.
Derdens dankie Adias wat tot die bitter einde geveg het die wedstryd kon nog met +-10 minute oor enige kant toe swaai, en n onderskep drie op ons doellyn deur Clyde Fienies het uiteindelik die deal geseal.
Vir die Young Leaves RFC familie was dit n dag van gemengde gevoelens, bly oor die wen maar ook hartseer oor ons ontslape broer Godfrey Jacobs.





#9

Is park toe nie enige park outeniqua park.Is finals toe. Gotta ons is in die final #9
23/08/2026

Is park toe nie enige park outeniqua park.
Is finals toe. Gotta ons is in die final
#9


Address

Waboomskraal
George

Telephone

+27634055070

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Young Leaves RFC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share