04/06/2026
Baie sterkte aan ons 2 klubs wat gaan deelneem aan die SA Klubkampioenskappe te Bloemfontein
Hartenbos & Oudtshoorn
SWD Toutrek is dedicated to the promoting and development of Tug of War in the South Western Distric
04/06/2026
Baie sterkte aan ons 2 klubs wat gaan deelneem aan die SA Klubkampioenskappe te Bloemfontein
Hartenbos & Oudtshoorn
12/05/2026
🇿🇦 SA GAZELLE SPAN 🇿🇦
Ontmoet die EDEN Atlete wat gekies is vir die SA GAZELLES span wat Suid-Afrika met trots gaan verteenwoordig by die
🌍 Internasionale Klubkompetisie in Beltrum, Nederland:
📅 Kompetisie datums: 15 & 16 Mei
✈️ Vertrek: 11 Mei
Ware toets van krag, spanwerk en vasberadenheid!
🔥 Sterkte aan ons Gazelle atlete
Jul dra die trots van Suid-Afrika/EDEN op die wêreldverhoog 🇿🇦
Lukas Lubbe - Oudtshoorn
Francois Naude - Oudtshoorn
Aiden Vorster - Oudtshoorn
JC du Preez - Oudtshoorn
Marinel Meyer - Oudtshoorn
Amelia Lubbe - Hartenbos
06/03/2026
Weskaap Junior Kampioenskappe
Baie sterkte aan al die atlete wat gaan deelneem
02/03/2026
Eden/Overberg Kampioenskappe Kaalvoete
Dit was warm...maar die kinders het hul harte uitgetrek
02/03/2026
Uitslae van die naweek
27/02/2026
16/02/2026
Dankie Overberg vir n goeie en lekker kompetisie
09/02/2026
Eden/Overberg Ontwikkelingsdag was 1 groot sukses gereel deur Wesbank Laerskool
| Tuesday | 17:30 - 19:30 |
| Thursday | 17:30 - 19:30 |