Kmpsmeerkats

Kmpsmeerkats Welkom by die KMPS Meerkat Sports Page! Hier vind jy al die opwinding van ons sportspanne en meer

16/09/2026

Highlights KMPS v GBPS Meisies 7s Rugby

Baie Dankie Laerskool Gordonsbaai / Gordon's Bay Primary School!Namens die Kathleen Murray Primêr Meerkatte wil ons 'n m...
16/09/2026

Baie Dankie Laerskool Gordonsbaai / Gordon's Bay Primary School!

Namens die Kathleen Murray Primêr Meerkatte wil ons 'n massiewe dankie sê vir GBPS se besoek vandag! Dit was 'n absolute voorreg en 'n fees om julle hier by ons te hê.

Die Dogters 7s Rugby was sonder twyfel die groot hoogtepunt van die dag. Dit is altyd lekker as skole bymekaarkom, maar julle het regtig 'n besonderse energie na die veld gebring.

Ons hoop julle het die dag net soveel soos ons geniet en dat almal veilig terug is in die pragtige Gordonsbaai. Ons sien reeds uit na die volgende kragmeting of kuier langs die rugbyveld!

Groete en baie liefde
Die Kathleen Murray Meerkatte 🐾

Trots op die Meerkat. Wow. Derde Plek in die Provincials. Kaylin jy is Yster👏🏽👏🏽👏🏽
12/09/2026

Trots op die Meerkat. Wow. Derde Plek in die Provincials. Kaylin jy is Yster👏🏽👏🏽👏🏽

Check ons Meerkatte vandag 13:25 op 216. Kathleen Murray Primêr
03/09/2026

Check ons Meerkatte vandag 13:25 op 216. Kathleen Murray Primêr

SuperSport Schools exists to grow schools sport and get more sports stars to shine

28/08/2026
2026 v De Rust Futura Academy
27/08/2026

2026 v De Rust Futura Academy

27/08/2026

2026 v De Rust Futura Academy Rugby Highlights

27/08/2026

2026 v De Rust Futura Academy Sokker & Netbal

Premier Alan Winde het by Kathleen Murray Primêr kom inloer.
25/08/2026

Premier Alan Winde het by Kathleen Murray Primêr kom inloer.

Meerkatte wys hulle talents in Noorde. Trots op julle Boys. Rihano Malgas
23/08/2026

Meerkatte wys hulle talents in Noorde. Trots op julle Boys.

Rihano Malgas

Address

Wyngaardstreet
Grabouw
7160

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kmpsmeerkats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share