27/08/2026
Onthou asseblief om julle kos bestellings deur te gee. ππ―
Moenie uitmis op iets lekkers vir mΓ΄re se Darts Killer Aand nie! π―π₯
Join our social dart club to compete in exciting tournaments and become a part of our community.
27/08/2026
Onthou asseblief om julle kos bestellings deur te gee. ππ―
Moenie uitmis op iets lekkers vir mΓ΄re se Darts Killer Aand nie! π―π₯
20/08/2026
π― Nog βn lekker aand van pyle gooi! π―
Vanaand was weer βn heerlike aand vol goeie gees, lekker geselskap en natuurlik lekker pyle! π―
βn Groot dankie en welkom aan die twee nuwe manne wat vanaand saam met ons gespeel het β Edwin en Ryan. Julle was βn fees en ons hoop om julle sommer gereeld weer te sien! π
π Ons Top 2 vir die aand:
π₯ 1ste plek β Arno
π₯ 2de plek β Oom Piet
Baie geluk, manne! π―π Julle het uitstekend gespeel!
Volgende week maak ons weer so! ππ―
Dankie aan elkeen wat die aand saam met ons geniet het. β€οΈ
16/08/2026
π―π Baie geluk aan ons Top 2 spelers van Donderdagaand! ππ―
π₯ 1ste plek: Arno π
π₯ 2de plek: Oom Piet π
βn Baie groot gelukwensing ook aan Oom Piet met die ongelooflike prestasie van 2 x 180βs! π―π₯ Wat βn gooi!
Ons wil ook net baie dankie sΓͺ aan Melgrims Pub & Grill vir die pryse vir ons 1ste en 2de plek. Ons waardeer julle ondersteuning aan Harties Dart Club! β€οΈπ
Elke Donderdag is βn lekker oefenaand vol pret, goeie gees, lekker pyle gooi en natuurlik lekker geselskap! ππ―
Dankie aan almal wat elke week saamkom en die aande so spesiaal maak. β€οΈ
Sien julle volgende Donderdag! π―π»
12/08/2026
π BOEREWORS ROLLS AVAILABLE! π
Please place your order upfront with Sindy to avoid disappointment.
π Sindy: 061 559 2422
11/08/2026
06/08/2026
π― Baie dankie aan elkeen wat vanaand weer saam met ons kom oefen het. Julle ondersteuning en entoesiasme maak elke oefenaand besonders!
π Uitslae van die aand:
π₯ 1ste plek: Piet Walker
π₯ 2de plek: Taylor Tregear
π― Baie geluk aan Walker van der Merwe met jou 180! Fantasties!
Bly veilig en geniet die week en naweek. Ons sien uit daarna om julle volgende week weer by die volgende oefening te sien. π―π
04/08/2026
01/08/2026
π A Huge Congratulations to Taylor Tregear! π―πΏπ¦
We would like to take a moment to congratulate Taylor Tregear, one of our outstanding junior darts players, who participated in the DSA Tournament held in Cape Town from 12β19 July 2026.
Taylor finished as South Africa's Number One Junior Player and has been selected to represent South Africa in the Protea World Cup Team, which will compete in Egypt in September 2027. πͺπ¬πΏπ¦
Taylor, this is an incredible achievement and a true reward for your dedication, passion, and hard work.
Harties Dart Club believes in you and is extremely proud of everything you have accomplished. Your hard work has truly paid off, and this is only the beginning of an exciting journey.
Go and make South Africa proud! We know you will represent our country with pride and excellence.
Congratulations, Taylor! Your darts family is behind you every step of the way. β€οΈπ―
01/08/2026
Ons wil net baie dankie sΓͺ aan elkeen wat ons Social killer aand bygewoon het. β€οΈπ―
Dit was βn aand vol gees, lekker samesyn, baie lag en sommer net goeie geselskap! π₯³π»
π Baie geluk aan al die wenners:
π₯ 1ste plek β Underdogs
π₯ 2de plek β Comebacks
π₯ 3de plek β Team Killers
4οΈβ£ 4de plek β Rivals
5οΈβ£ 5de plek β Lollipops
6οΈβ£ 6de plek β Gotcha
7οΈβ£ 7de plek β Pyl Pelle
8οΈβ£ 8ste plek β Tigers
π Spesiale toekennings:
π₯ Beste Gees: Lollipops
π Top Dog: Monique
ποΈ Floating Voucher: Pyl Pelle
Baie geluk aan elkeen! π Julle het dit ongelooflik goed gedoen en elke span het sy deel bygedra tot βn fantastiese aand.
Baie dankie aan elkeen wat deel was van die pret en lekker samesyn. β€οΈ
Volgende keer maak ons weer so! π―π₯³π»
| 18:00 - 23:30 |