Moer 'n Boer

Moer 'n Boer

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Moer 'n Boer, Sports, 70 Scott Road, Schoemansville, Hartbeespoort.

31/08/2026

Julle HOOF GEVEG van die aand!💚🌧️
JG Niemann vs Jannes Buks Snyman

Gaan JG die poppe maak dans of gaan Jannes bewys, hys die koning van kole gooi?

19 September by die Heartfelt Arena in Pretoria.
Kry jou kaartjies nou:
https://itickets.co.za/events/486347

31/08/2026

Franco sê net jammer👀😬
Franco Venter stuur ‘n boodskap aan sy opponent Christiaan de Klerk voor 19 September😤

19 September by die Heartfelt Arena in Pretoria.
Kry jou kaartjies nou!

31/08/2026

ONDER-HOOFGEVEG van die aand!
Hannes Malan vs Henko Marais

Hoë bome vang die meeste wind en hierdie manne is reg om die storm te bring!

19 September by die Heartfelt Arena in Pretoria.
Kry jou kaartjies nou:
https://itickets.co.za/events/486347

31/08/2026

Een ding kan ons belowe! DIE KOLE GAAN VLIEG☄️🧯
Jw Dercksen het n boodskap vir sy opponent Wiehan Dippenaar voor 👀😤

19 September by die Heartfelt Arena in Pretoria.
Kry jou kaartjies nou:
https://itickets.co.za/events/486347

30/08/2026

BLOEMHOF vs FRANKFORT🚨🔥
Christiaan de Klerk vs Franco Venter
Wie d**k jy stap weg met die wen?

19 September by die Heartfelt Arena in Pretoria.
Kry jou kaartjies nou:
https://itickets.co.za/events/486347

29/08/2026

Geniet vanaand se episode!💚 onthou om in te skryf🙏

HOE OM IN TE SKRYF:
1️⃣ Neem ‘n foto waar jy en jou familie of vriende kyk! 📺
2️⃣ Tag ons op sosiale media en gebruik die hashtag in jou plasing. 📝
3️⃣ Tag jou kyk-pêrels hier onder in die kommentaar! 👥

🎁 DIE PRYS:
Ons gee 2 kaartjies per week weg vir die volgende 7 weke! 😱🎫HOE OM IN TE SKRYF:
1️⃣ Neem ‘n foto waar jy en jou familie of vriende kyk! 📺
2️⃣ Tag ons op sosiale media en gebruik die hashtag in jou plasing. 📝
3️⃣ Tag jou kyk-pêrels hier onder in die kommentaar! 👥

🎁 DIE PRYS:
Ons gee 2 kaartjies per week weg vir die volgende 7 weke! 😱🎫

29/08/2026

Letsitele vs Addo! Wie vat hom?👀🔥
Ruan Burger vs Gideon Wessels

Gaan Burger dit n vinnige een maak of gaan Wessels in kom op kort kennis en dit afsluit met n groot wen?

19 September by die Heartfelt Arena in Pretoria.
Kry jou kaartjies nou:
https://itickets.co.za/events/486347

28/08/2026

Die speletjies is verby👀
Elke boer se fokus is nou net op een datum, 19 SEPTEMBER 2026.
JG Niemann stuur ‘n boodskap aan sy opponent Jannes Buks Snyman 😬🔥

KRY JOU KAARTJIES VIR
19 September by die Heartfelt Arena in Pretoria.
Kry jou kaartjies nou:
https://itickets.co.za/events/486347

28/08/2026

JONG BOERE KAN OOK!👊🌧️
Billy Van Der Walt vs Zandro Coetzee

Gaan Ermelo bo bly of gaan Ventersdorp juig in oorwinning?

19 September by die Heartfelt Arena in Pretoria.
Kry jou kaartjies nou:
https://itickets.co.za/events/486347

27/08/2026

Kort en kragtig😂👊
Wiehan Dippenaar het ‘n boodskap vir Jw Dercksen voor hulle geveg👀

19 September by die Heartfelt Arena in Pretoria.
Kry jou kaartjies nou:
https://itickets.co.za/events/486347

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Hartbeespoort?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address

70 Scott Road, Schoemansville
Hartbeespoort
0216

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30