27/08/2026
Lekker opgewarm vir die groot dag wat kom!
CEO & President of Versus & Executive Director of Moer 'n Boer
27/08/2026
Lekker opgewarm vir die groot dag wat kom!
Die Poppe gaan dans!
23/08/2026
Baie dankie kykNET en Silwerskermfees vir n ongelooflike aand💙 Ons is opgewonde vir wat die toekoms inhou. Vir ons boere, vir die kykers by die huis, in die taal wat ons lief het. Wat ‘n voorreg! 🌧️
Hierdie pakke het ook pak uitgedeel, dankie Goat Of Bespoke 👔💚
21/08/2026
'n Skoot vir n skoot, een maak oranje en 'n ander een blou!
20/08/2026
Mooi gemaak saam met Pokerbet!
18/08/2026
Niks beter as 'n stoeisessie om die manne reg te kry vir die groot dag nie.
17/08/2026
14/08/2026
Lekker gekuier in Addo met ons nuwe PE manne, welkom by Moer 'n Boer Gideon Wessels en Corne Van Der Merwe. Groot hart, min tyd!