19/11/2020
Kom mense, die gaan so lekker wees. Kom join ons. Bel asb vir Nellie vroegtydig. Lekker specials vir die dag by die kroeg.
DIE LEKKERSTE FAMILIE KUIERGAT IN DIE NOORDWES EN GAUT.... SWEMBAD GERIEWE, KAMP GERIEWE, EVENTS ELKE NAWEEK... SAAL TE HUUR VIR EVENTS... INBOKS MY GERUS.
19/11/2020
Kom mense, die gaan so lekker wees. Kom join ons. Bel asb vir Nellie vroegtydig. Lekker specials vir die dag by die kroeg.
30/07/2019
Kan almal asb dir nuwe page van die kroeg gaan like. Ons het nuwe eienaars en dus sal die blad gesluit word en geen aktiwiteite sal meer aangebring word op die blad nie. Gaan kyk uit op die nuwe blad. Daar is baie specials en ook nou kos beskikbaar by die Ou Stal kroeg. Lekker aand verder.
13/06/2019
Groot partytjie die 29ste. Bring en braai. Pap en sous word voorsien bring eie vleis. Groot specials op brandewyn en shooters!
12/06/2019
Kom geniet pool kompetisie op Donderdae by Die Ou Stal. Nuwe management, en baie specials!
27/05/2019
Die Saterdag 1 Junie het ons weer ñ opedag by die Ou Stal Kroeg!
-boereworsrolle met verskillende toppings teen R20;
- Brandewyn specials ×2 dubbel Wellington R38;
-Boeresports en vele meer vir jonk tot oud.
Kom maak n draai, jy wil nie die een mis nie.
Die Ou Stal Kroeg
R513, Afrit 10, Magalieskloof, De Wildt.
03/05/2019
Die Saterdag gaan weer ggggrrroooootttt wees! Saterdag 4 Mei by Rie Ou Stal, het ons weer ons legendariese spitbraai! R20 pp wat ñ bord kos eet. Dis nie baie vir vleis, pap, sous en 2 slaaie nie. Ons hoop ons sien almal weer daar. Die een gaan weer groot wees nes die res. DJ om te dans en ook kareoke, pool tafels, en natuurlik gaan ons nie die rugby mis nie! Kom kuier saam! Die Ou Stal Kroeg, R513, Afrit 10, De Wildt.
Hoop ons sien almal 4Mei by die Ou Stal se spitbraai!
R20 pp, vleis, pap en sou en slaaie word voorsien vir die prys. Jy kan nogsteeds kom kuier as jy nie wil eet nie. Betaal R20 by die kroeg om jou kaartjie te kry.
DJ en kareoke weer, ons gaan weer groot gaan!
25/04/2019
Pool competition tonight. R50 per person per entry. Winner takes it all. Starts 19h00
24/04/2019
Saterdag 4 Mei het ons weer spitbraai. R20 PP. hoop ons sien jul almal daar!
More is vakansiedag! Kom speel vanaand pool saam ons. Kompetisie begin weer 7uur tot laat. Geen verskonings oor more nie. Sien julle daar. R50 pp.