Netball Kidz - Heidelberg/Nigel/Meyerton/Vereeniging

Directions

Netball Kidz - Heidelberg/Nigel/Meyerton/Vereeniging Netball lessons for girls between die ages of 3 and 6 years teaching them basic netball skills.

Kom besoek ons stalletjie nommer 28 by die nagmark Heidelberg
04/05/2018

Kom besoek ons stalletjie nommer 28 by die nagmark Heidelberg

Goeie naand alle mammas en pappas!Goeie nuus! Netball Kidz bied nou klassies aan by die Unievelde in Heidelberg.  Hierdi...
21/03/2018

Goeie naand alle mammas en pappas!

Goeie nuus! Netball Kidz bied nou klassies aan by die Unievelde in Heidelberg. Hierdie klassies is perfek vir die kiddies wat by n dagsorg of kleuterskool is net tot 12 in die dag of vir die skole se kinders wie nog nie netball kidz by die skool bied nie.

Dae van die week: Woensdae middae
Tye:
13:30-14:00: ouderdomme 3-4jaar oud
14:15-14:45: ouderdomme 5-6jaar oud
Tye kan verander afhangend van belangstelling.

Eerste les by Unievelde sal Woensdag, 4 April wees.

Kontak my vir meer inligting of vir inskrywings
Klarien Ernst
0825657669

Ek hoop ek sien julle daar.

Netbal Groete
Klarien

Vandag verras ons sommer ons poppe met n spesiale ietsie.... my graad R poppe kry “Beste balwek”, my graad RR poppe kry ...
15/03/2018

Vandag verras ons sommer ons poppe met n spesiale ietsie.... my graad R poppe kry “Beste balwek”, my graad RR poppe kry “Beste spangees” en my 3-4 jaar poppe kry”Beste EK WIL”!!!
Dis hierdie klein goedjies wat hulle daggies ekstra spesiaal maak! Netbal moet lekker en pret wees!!

14/03/2018

Ons graad RR maat se hoogtepunt van hulle dag!!!!

14/03/2018

Ons Graad RR maats se hoogtepunt van hulle dag!

14/03/2018

Netbal bo!!!!

14/03/2018

Ons ons sluit ons dag af met oorgawe! So kweek ons n liefde vir netbal!!!!

14/03/2018

Kyk net hoe oulik is ons 3-4jaar groepie Pienkie Ponkie Kleuterskool

14/03/2018

En natuurlik ons Graad R maats! Ook super trots op julle Pienkie Ponkie Kleuterskool

Address

Heidelberg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Netball Kidz - Heidelberg/Nigel/Meyerton/Vereeniging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category