Keet Wild & Jag

Keet Wild & Jag

Share

Jag- en gasteplaas ± 70km buite Johannesburg. Ons bied ‘n breë verskeidenheid top-gehalte wild o

Verblyfeenhede en geriewe 10/05/2019

Beide die Lodge en die Kliphuis is gemaklike eenhede wat ingerig is vir onderskeidelik 8 en 4 mense. Die eenhede is naby aanmekaar geleë en is geskik vir groot groepe.

Die slagvloer en koelkas is skoon en doeltreffend sodat bokke spoedig geslag en verkoel kan word vir die duur van u besoek.

Voltooide jagte 09/04/2019

Alhoewel die biltong klaar op is is die herinneringe blywend!

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Heidelberg?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Heidelberg