05/10/2026
🐴🤎 TUSSEN MY PERD SE ORE – FOTO KOMPETISIE! 🤎🐴
Daar is niks beter as die uitsig tussen jou perd se ore nie! 🥰🐴
Het jy ’n gunsteling foto van jou perd se ore en die mooi uitsig voor julle? 📸🌅 Dan is hierdie kompetisie vir jou!
✨ Inskrywing: R20 per foto
📸 Maksimum: 3 foto’s per persoon
🏆 Prys: ’n A3 Canvas van jou wenfoto!
Stuur jou foto, bewys van betaling en ’n kort beskrywing na Ilana: 083 445 0188 of Juan-Mari: 074 097 6264
Die foto met die meeste likes wen! ❤️
📅 Kompetisie eindig: 28 Oktober 2026
Gaan haal jou mooiste “tussen-my-perd-se-ore”-foto en deel dit met ons! 🐎❤️
Dancing Hooves Ryskool