30/08/2026
Happy birthday Leanne en Patat van die Backbone Mc familie
Bike club
30/08/2026
Happy birthday Leanne en Patat van die Backbone Mc familie
30/08/2026
Dankie aan Sgt Souti en Tres Tella saam Caden , Hami en Mags wat Backbone Mc verteenwoordig het by die Razorback
29/08/2026
Razorback
16/08/2026
Club meeting gehaat en rally bespreekings en beplanning
09/08/2026
19/07/2026
Baie geluk aan Xavier met sy minions Patch. Dra met trots seuna.
19/07/2026
Club meeting gehaad gister saam n paar gaste en daarna lekker gebraai en saam gekuier. Van Karaoke tot op die tafels gedans soos ons kan.
19/07/2026
Backbone MC se komitee:( agter van links) St at Arm- Souti, Vice Pres- Band Aid, Pres- Scruffy, RC- Brannas. (voor van links) Treasure- Tella, Secutary- Goose.
15/07/2026
Happy birthday aan ons leader Minion, Raqi. Hoop jys verjaar lekker geniet die dag.
06/07/2026
Jammer vir die fotos wat nie mooi uit gekom het nie. Dankie aan Day Knight Woriors vir die kuiertjie. Dis altyd lekker om saam julle te kuier.