01/09/2026
Hier is ons klub se trotse verteenwoordiger by Stardust Jukskei Kampioenskappe. Henko Hansen en sy span die GWSW Elande is beslis 'n Kampioen span met 'n Kampioen borg vanuit Kimberley. Die span kan beslis dopgehou word met die mengsel van jong talent, en ervaring en 'n kaptein wat al die pad meer as 1 keer na die goud op Stardust gestap het en dan daarmee saam is daar ook nog bietjie tuisveld voordeel.
31/08/2026