26/08/2026
Baie dankie vir die lekker jag by ons. Die Hancke Familie
Geelkoppies making memories! We understand that the perfect hunting experience involves more than shooting a bow or a rifle. Please contact us for the brochure.
That's why we provide the best services to ensure a well organised and comfortable hunting experience at Geelkoppies.
26/08/2026
Baie dankie vir die lekker jag by ons. Die Hancke Familie
17/08/2026
Mr. Imraan Raghubar hunting expedition. Hope you enjoyed our hospitality. See you soon.
17/08/2026
Dankie Theunis, Maric en Ju-an vir die lekker kuier hoop julle het dit geniet.
17/08/2026
Jagnaweek oop die naweek
Julle is welkom
24/07/2026
Dries Wiese
19/06/2025
Goeie nuus!
n Paar pakkette spesiaal vir julle die jaar.
Lekker gereen en diere is vet
Dit gaan vinnig uitverkoop wees bespreek nou.
Whatsapp vir verdere inligting na
Dries Tel nommer+27 82 555 5891
Goeie nuus!
n Paar pakkette spesiaal vir julle die jaar.
Eerste keer in 4 jaar wat ons weer jag.
Dit gaan vinnig uitverkoop wees bespreek nou.
Whatsapp vir verdere inligting na
Dries Tel nommer+27 82 555 5891
PRYSE VAN WILD ... geldig vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Maart 2025. Pryse sluit BTW uit
(Beskikbaarheid van wild en getalle sal met die aanvang van elke jag bevestig word.) .. Belangrik!
Blouwildebeeste – geen. Nie jag vanjaar nie.
Swartwitpense….. 5 Groot jagbulle beskikbaar teen R1200 per duim horinglengte
Gemsbokke .. Koeie en bulle R8 000. ( Vanjaar 10x Uitgesit vir jag)
Koedoekoeie R6 000…. ( Vanjaar 10x uitgesit vir jag)
Koedoebulle ….. Biltong jagbulle R9000 (Vanjaar 6x uitgesit vir jag). Beperk tot een per dag per groep en maksimum twee bulle per jaggroep.
Swartwildebeeste …. Nie jag vanjaar nie.
Rooihartebeeste…. Nie jag vanjaar nie.
Rooibokke R2 500 .... net ramme (Vanjaar 6x uitgesit vir jag)
Waterbokke, volstruise, duikers, steenbokke en elande,.... nie vanjaar jag nie!
Vlakvarke….. R1 000 groot bere, en R600 vir groot sôe en R400 vir jong varke.
Jakkalse en rooikatte gratis.
23/02/2024
Die Houtkapper
21/10/2022
Nuwe video van JAGVAT is hier!! Kliek op hierdie link 👇 en laat weet of jy lus raak vir .
https://youtu.be/I6wFVlmQawQ